Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Dawn J. - 4th October 2017
staying in Onrus, Wes-Kaap
Onrus is 'n baie rustige en veilige area in Hermanus met vriendelike mense.
Sarette P. - 4th October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
.
Jp D. - 4th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Heerlik stil in Yzerfontein.
Louise V. - 4th October 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Love Witsand.
Simphiwe M. - 4th October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Did not really tour around, but liked the outdoor restuarants on the main road.
Callula B. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
You MUST go to the Cango Caves, the Cango Wildlife Ranch and to go on an ostrich farm tour! So cool!
Amelia U. - 4th October 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Pragtig! Wonderlike ligging, naby Tafelberg, Houtbaai, ens. Goeie restaurante.
Wayne L. - 4th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustig!
Elmarie R. - 4th October 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Gasvrye en vriendelike mense wat regstaan om te help.
Hannes D. - 4th October 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Rustige dorpie.
Cobus D. - 3rd October 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Gaan eet gerus by Mez restaurant, fantastiese restaurant, bespreek beslis.
Gustav V. - 3rd October 2017
staying in Uniondale, Wes-Kaap
Pasop vir die spook!
Francina S. - 3rd October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Nuwe puik promenade vir alle doeleindes. Nuwe pretpark vir kinders. Lekker oop strand om te kan swem, speel en stap.
Mike D. - 3rd October 2017
staying in Bovlei, Wes-Kaap
'n Minder bekende deel van die Kaap met baie voordele!
Elizabeth S. - 3rd October 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Baie stil en veilig. Kan vinnig stap see toe.
Silvia H. - 3rd October 2017
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Die omgewing en uitsig is baie pragtig.
Alett D. - 3rd October 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Dieter V. - 3rd October 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Sal graag die dorp wil ontdek.
Harold M. - 3rd October 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
Elgin is mooi, stil en skoon met vars lig om in te asem. Pragtige plase.
Charles O. - 3rd October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit is ons eerste keer wat ons Prins Albert besoek. Dit is 'n eg plattelandse dorp met 'n rustige atmosfeer. Lekker ontbyt geëet by die Koffiehuis. Baie mooi hotel, langs die Koffiehuis, met pragtige ou meubels. Ons sal volgende keer meer wil rondloop om die dorp te verken.
Zaituna E. - 3rd October 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
What a beautiful place! Ideal retirement village.
Quentin A. - 3rd October 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dit is 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense. Ek kan nie wag vir my volgende besoek nie.
Charles K. - 3rd October 2017
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Een woord: Awesome. Daar is nie woorde wat dit kan beskryf nie.
Rone J. - 3rd October 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Veilig met pragtig geteerde hoofpaaie. Die mense is vriendelik en hulle beskik oor 'n Superspar wat goed toegerus is met alles wat 'n mens dalk sou nodig kry vir 'n naweek weg. Pragtige omgewing waarvan tyd vergeet het.
Christo S. - 3rd October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Mooi en rustige plek.
Hermien M. - 3rd October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Lekker sentraal as jy die hele Kaap wil besoek. Ook genoeg om te sien en te doen. Kyk net om jou en vra die 'locals'.
Phillip E. - 3rd October 2017
staying in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap
Daar is te veel baie lekker wyn.
Carlo M. - 3rd October 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Dit hang af wat jou behoefte is, maar stilte en mooi natuurskoon sal jou hier begroet.
Anica T. - 3rd October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan eet by 4 Sheep restaurant!
Gina O. - 3rd October 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ongekunsteld en rustig. Mens ry so maklik net deur, maar die dorpie het net soveel om te bied soos van die ander dorpe op Roete62.
Deardre A. - 3rd October 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Dorp benodig regtig 'n opknapping. Strate is onnet.
Cornelia H. - 3rd October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp so in die hartjie van die Karoo.
Willie L. - 3rd October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Besige dorp met baie vragmotors wat deur die dorp gaan. vriendelike mense.
Willie L. - 3rd October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Fantasies.
Lucille R. - 2nd October 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Dis lekker sentraal en jy kan lekker ver gaan stap langs die see. Dis naby menigte restaurante en maklik om te kry.
Frank M. - 2nd October 2017
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Mooi plek on walvisse te kyk.
Johan B. - 2nd October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Netjiese plattelandse dorp wat in almal se behoeftes voorsien.
Dries V. - 2nd October 2017
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Die Boord is situated close to Central Stellenbosch, close to the R44 to Somerset West and other useful routes.
Danie O. - 2nd October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Alles maak te vroeg toe.
Mignon D. - 2nd October 2017
staying in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap
Heerlike stil gebied. Naby verskeie toeriste aantreklikhede.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za