Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
. - 7th September 2019
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Die bietjie wat ons van Kommetjie gesien het, het ons baie beïndruk. Ek dink dit is 'n rustige en stil bestemming met 'n lieflike strand.
. - 7th September 2019
staying in Sandy Point, Wes-Kaap
'n Baie goeie wegbreek van 'n besige lewe.
. - 7th September 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Just loved the art on the dirt bins. Such a clean and beautiful village. The theatre is a sight to behold. Great gin bar.
. - 7th September 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Baie skoon omgewing, daar is baie ontwikkeling en 'n paar goeie winkels.
. - 7th September 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Unexpectedly interesting town. Very pleasant with many attractions we did not know about. Well worth the visit and will go there again.
. - 7th September 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Daar is baie mooi verskuilde eetplekkies.
. - 7th September 2019
staying in Weskus, Wes-Kaap
In die lente is dit pragtig, maar die winters is koud en die somers is warm en winderig.
. - 7th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Die bootrit in hawe is beslis 'n moet-doen. Die dolfyne en robbe was asembenemend. Die sonsondergange ook. Nee wat, puik plek. Nou nie Gautengers en Natallers se idee van swemsee nie. Water vriesend koud. Muisbosskerm in totaliteit over priced. Eintlik 'n skande.
. - 7th September 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
I grew up here so might be biased to the beauty and holiday atmosphere of this town.
. - 6th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lekke by die see.
. - 6th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal enige tyd daar kom bly!
. - 6th September 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
'n Versteekte juweel tussen die asemrowende berge met baie vars lug en plattelandse rustigheid. Min mense en geen verkeersknope. 'n Plek waar jy veilig in die strate kan stap en kan fietsry.
. - 6th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Muisbosskerm is a highlight if you are in the area.
. - 6th September 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
. - 6th September 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
. - 6th September 2019
staying in Fernridge, Wes-Kaap
Dit is 'n baie rustige area en die geluide van voëls en stilte is wonderlik.
. - 6th September 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Wow Wow - so mooi. Dit was ons eerste keer in Gordonsbaai en ons sal 'n punt daarvan maak om weer te gaan. Ons was verbaas oor hoe lekker ons gekuier het.
. - 6th September 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtig plekkie, goed geleë, so maklik om bedags van daar af uit te ry.
. - 6th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Fabulous plek.
. - 5th September 2019
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Rustige area.
. - 5th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dorp op sigself was redelik skoon met min plastiek en papiere wat in strate rondlê. Kan moontlik net 'n goeie aandenkingswinkel met bruikbare items begin. Personeel by OK baie vriendelike en behulpsaam.
. - 5th September 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp en vriendelike inwoners.
. - 5th September 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Naby die Waterfront en daar is al die besighede wat 'n mens nodig het, ook is daar baie loopplek langs die see.
. - 5th September 2019
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Nice atmosphere with warm, friendly people.
. - 5th September 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Lieflike plekkie, ons het pragtige foto's geneem van ou geboue en huise, wat my man hopelik eendag sal skilder.
. - 5th September 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Always a pleasure to visit this charming town.
. - 5th September 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Die kokerboomwoud buite Nieuwoudtville was die ekstra ry werd om te gaan besoek. Die Gifberg-roete was wonderlik en ons het die sirkelroete omtrent geniet. Kon ook heerlik afkoel by een van die waterpoele.
. - 5th September 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Sal graag daar wil woon. Pragtige dorp met vriendelike mense.
. - 5th September 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Die Klein Karoo is soos enige ander deel van ons land met een woord: sielsverrykend.
. - 5th September 2019
staying in George, Wes-Kaap
Baie rustige plek met vriendelike mense. Wat my opval is die skoonheid van die strand.
. - 5th September 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Daar is stalletjies. Als is naby en dit is baie still in sekere gebiede soos Parkland Island.
. - 5th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Beste kos by die Weskus Kombuis. Die gids by Voël-eiland was so vriendelik en het vrylik sy kennis gedeel met ons. Dit was die hoogtepunt van ons besoek.
. - 4th September 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Annual Flower Show well worth a visit.
. - 4th September 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Interessante vissersdorp.
. - 4th September 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Baie mooi, besig, maar nie steurend nie.
. - 4th September 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Jacobsbaai is 'n baie mooi dorpie. Die mense is vriendelik en groet almal.
. - 4th September 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Alle mense wat ons met ons stap ontmoet het was uiters vriendelik.
. - 4th September 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Een van die beste toeristebestemmings op die Weskus.
. - 4th September 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ons kuier gereeld in Paternoster. Dis 'n dorpie wat mens nie moet misry nie. Daar is altyd iets nuuts en interessants.
. - 4th September 2019
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Pragtige, rustige area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]