Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20117 resensies.
Thinus P. - 2nd February 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is 'n uitstekende plek en ek sal beslis weer in die area bly as ek in die Kaap kom besigheid doen.
Magdel V. - 2nd February 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie.
Adri L. - 2nd February 2016
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Muizenberg het alles wat jy nodig het. Van winkels, eetplekke en 'n lekker strand.
Edwin L. - 1st February 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Rustige en veilige omgewing met vriendelike mense.
Freddie S. - 1st February 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark.
Hennie B. - 1st February 2016
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige area en baie rustig.
Gerhard V. - 1st February 2016
staying in Tuine, Wes-Kaap
A ons nie hier gebly het nie, sou ons nie Tafelberg en Seinheuwel besoek het nie en sou ons armer daaraan toe gewees het.
Marius O. - 1st February 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Ek dink dat Somerset-Wes onderskat word as 'n toeristebestemming teenoor 'n plek soos byvoorbeeld die Strand. Vir 'n paar ekstra kilometer see toe kry jy darem 'n uitsig wat min plekke kan aanbied en die spesifieke B&B maak ander plekke soos Stellenbosch sommer maklik bereikbaar. Ek was werklik verbaas om slaapplek teen die prys te kry. My denke oor Somerset-Wes was dat dit slegs peperduur verblyf sou beskibaar hê. Pragtige plek en Boertjie & Mademoiselle het nog lank nie die laaste van ons gesien nie.
Marius A. - 1st February 2016
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Even though Hout Bay do have a few squatter areas, it is well managed by the authorities and I felt safe at all times. The village is clean and friendly.
Anneline N. - 31st January 2016
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Stil, veilige woonbuurt naby die Spar Sentrum wat alles kan voorsien wat jy benodig. Net bietjie te ver uit die sentrale dorpskern, so jy kan nie stap nie - moet motor gebruik en parkering in Stellenbosch bly mos maar 'n kopseer.
Linda P. - 31st January 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Dis pragtig!
Dirk K. - 30th January 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Wij gaan terugkomen!
Martie V. - 30th January 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die Kokkedoorstoor was vir ons teleurstellend. Ek het gedink dat dit 'n belangrike landmerk in Prins Albert sou wees, dit is egter 'n erg verwaarloosde plek. Wat 'n jammerte, want dit kan as 'n groot toeriste-attraksie bemark word.
Van Slooten V. - 30th January 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Breng een bezoek aan "De Krans" en laat je verleiden tot een proeverij van wijn of port. Op deze wijngaard wordt ook heerlijk eten bereidt.
Connie M. - 30th January 2016
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met lekker kuier mense.
Philip H. - 29th January 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Moet sê ek was beïndruk met die plek. Die rustigheid van die omgewing het my verbaas. Vir my eerste besoek aan die omgewing was dit besonders.
Faasen O. - 29th January 2016
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Baie lekker!
George M. - 29th January 2016
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
'n Pragtige vakansiedorp. Sal besls weer daar gaan vakansie hou.
Gerrit V. - 28th January 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is 'n heerlike toeristebestemming en naby aan Grabouw omgewing waar daar SO baie is om te ervaar.
Francine D. - 28th January 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Don't miss it, it has everything you want. Close to the city, beautiful views of the coastline, Table Mountain and easy transport to other parts of the Western Cape.
Tarien B. - 28th January 2016
staying in Botrivier, Wes-Kaap
Botrivier was 'inviting' en karaktervol. Gaan beslis weer terugkeer.
Charlee S. - 28th January 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Perfect for wind surfing, cycling, jogging. Beautiful vibe.
Mezuidah A. - 28th January 2016
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
The beach is phenomenal! Clean, white and unspoilt!
Lindi K. - 28th January 2016
staying in Stanford, Wes-Kaap
Daar was te veel om te sien en te min tyd!
Tanielle N. - 28th January 2016
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Love the wooden boardwalk down along the beach.
Alice R. - 28th January 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers.
Lethania S. - 28th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dalk bietjie meer dinge vir kinders ook inbring.
Belinda V. - 28th January 2016
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Al wat kort is 'n winkel.
Attie B. - 28th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Vrek warm!
Marita V. - 28th January 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die beste plek!
Hendrikus B. - 28th January 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie oulike en mooi plek, interessante fauna en flora in en om die dorp, interessante besoek punte, heerlike strande - sal beslis weer Yzerfontein besoek!
Estelle P. - 27th January 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Wonderlike plek as jy van stilte hou, pragtige omgewing.
Lizelle K. - 27th January 2016
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Helena Heights is 'n baie mooi, rustige, skoon omgewing.
Johannes V. - 27th January 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Very nice town with friendly people. Fantastic food at Brian's Grill and of course there was the Cango Caves we visited. There is so much to do in this town. I will most certainly be back.
Deon C. - 27th January 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Goeie toeristebestemming!
Tom K. - 27th January 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is pragtig.
Riette D. - 26th January 2016
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Baie netjiese area.
Anne A. - 26th January 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Vriendelike mense.
Ivan V. - 26th January 2016
staying in Mostertdrif, Wes-Kaap
Baie mooi gebied en baie veilig.
Thinus B. - 25th January 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Heerlik. Skoon.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za