Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Hannes V. - 7th April 2017
staying in Ladismith, Wes-Kaap
Baie insiggewend.
Danelene M. - 7th April 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Skatkis!
Coeleen F. - 7th April 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Goeie eetplekke. Vriendelike gemeenskap. Bloubakkie groentewinkel 'n moet asook pragtige natuurskoon.
Debra M. - 7th April 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschhoek is phenomenal. Much fun had on the wine tram and general winery visits and walks up the mountains. A must do!
Melissa W. - 7th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Lekker plek! Lekker Mense! Báie lekker stappies op die strand. Moet nog baie gaan verken, so sien uit na die volgende besoek!
Andre En Petro O. - 7th April 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Twee aande is miskien 'n goeie idee om meer 'n gevoel te kry wat daar aangaan. Daar is wel oulike kunswinkeltjies.
Lynn D. - 7th April 2017
staying in Hopefield, Wes-Kaap
Hopefield is ‘n pragtige dorpie met baie geskiedenis en baie sentraal geleë om te gebruik as ‘n basis om die Weskus te verken.
Martin V. - 7th April 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Gerda S. - 7th April 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is 'n pragtige dorpie en ons gaan beslis weer daar kom kuier. Ons gaan net wag vir die ergste padwerke om klaar te maak.
Melinda D. - 7th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Ek het daar groot geword en kon nie glo hoe baie dit uitgebrei het nie. Al die groot kettingwinkels is nou daar.
Mariska K. - 7th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n lieflike plek!
Mynhardt D. - 7th April 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Die hoofroete deur Knysna is baie stiller a.g.v. die waterfront en 'n mens kom dit dadelik agter versus vorige jare. Restaurante baie duur in waterfront.
Danie C. - 7th April 2017
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Die Riebeeck-vallei bied baie, spandeer 'n naweek om die verskeie attraksies te besoek.
Amanda M. - 7th April 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Dit was die eerste keer wat ek in Gansbaai en omgewing kom. Het dit baie oulik gevind met 'n pragtige omgewing. Baardskeerdersbos die beste en ons sal definitief terugkom!
Daisy V. - 6th April 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Ons het meer net oornag en was glad nie in die dorp De Rust nie. Nie werklik die onmiddellike toerisme gaan verneem nie. Volgende keer!
Alice J. - 6th April 2017
staying in Hannasbaai, Wes-Kaap
Dis 'n stil en veilige dorpie.
Kate G. - 6th April 2017
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
A stone's throw away from the incredible Hemel en Aarde Valley. This area is the perfect getaway for those who enjoy great wine, incredible views and delicious food!
Hannes E. - 6th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Ideaal.
Simon D. - 6th April 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Kan Franskraal definitief aanbeveel.
Paul V. - 6th April 2017
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Wonderlike toeristebestemming.
Marianne W. - 6th April 2017
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Was by Riebeeck Kasteel. Dis baie karaktervol en die moeite werd.
Alana V. - 6th April 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai het alles wat mens nodig het vir lekker vakansie! Maak seker as jy gaan dat lank is want ons tydjie by die see was weereens soos altyd te kort. Lekker snorkelplek en rotspoele vir vissies vang. Heerlike hoofstrand vir branders ry! Lagoon is die lekkerste plek om sommer die hele dag te spandeer!
Elsa P. - 6th April 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Beautiful surroundings with beautiful people.
Viveric N. - 6th April 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Sue V. - 6th April 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Nog altyd 'n favourite.
Gretha F. - 6th April 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Hoogs aanbeveelbaar!
Jene B. - 6th April 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Benodig meer winkels binne loopafstand.
Allie S. - 6th April 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
My family enjoyed the accommodation and the area. No complaints.
Annarie E. - 6th April 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Carmen J. - 6th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Lekker plekkie
Marinda L. - 5th April 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Ek dink dit is sentraal as jy in die Kaapstad en omgewing wil kuier!
Saretta L. - 5th April 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Besoek die kunsgalery en gaan eet by die restaurant regs van die hotel.
Arina O. - 5th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige nuwe eetplek wat daar oopgemaak het en sommer die plek opkikker. 4Sheep! Het daar baie lekker geëet.
Adele R. - 5th April 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Die nuwe 'beach pool' by die Guano Caves net buite Montagu was net so groot teffer by ons kinders. Pragtige skoon swembad met hele paar 'slides' en tot 'n platform vir brawes om af te spring en area langs die swembad om uit te span.
Enslin N. - 5th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Die strand is baie aangenaam. Dink net dit sal nogal besig wees tydens seisoen.
Andre En Petro O. - 5th April 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Vir die ouer geslag is Greyton 'n pragtige kunsdorpie. Die plantegroei, berge en oulikste eetplekkies het ons harte gesteel. Dis 'n kruising tussen Dullstroom en Clarens, net mooier.
Mandie S. - 5th April 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie mooi Weskus-vissersdorpie.
Hanle C. - 5th April 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Geniet Canal Walk!
Anita R. - 5th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nie regtig tyd gespandeer om die dorp te besigtig nie, maar daar was darem 'n keuse van restaurante om te gaan eet! Die dorp lyk ook redelik besig en skoon.
Pauline A. - 5th April 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]