Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Avondale is a residential area of Cape Town, surrounded by a few schools and small houses, located uphill with a beautiful view of the Parow district and Table Mountain. "
"Dit is altyd heerlik om Prins Albert te besoek. Een van ons gunstelingplekke. 'n Stop by die Lazy Lizard is altyd deel van ons beplanning vir die allerheerlikste beskuit en etes."
"Idilliese vakansiedorp. Min plekke in Suid-Afrika waar die see en berge so naby mekaar geleë is. "
"Ons is gaande oor die dorpie en glo dit is een van die juwele van die Weskus. Dis jammer dat meeste van die behuising weg van die swemstrand af is, maar daarmee kan mens saamleef."
"Loved the quietness, the sheep around us and the atmosphere of peace. Couldn’t hear the traffic, maybe we were too tired."
"It was our first time there, we love the beach and the quietness of the place. We felt safe."
"Het al voorheen daar naweek of vakansie gehou. Iets te doen vir almal en baie aktiwiteite. En ook nou met die zip line ook!"
"The Cederberg has by far been one of the most amazing experiences I have ever had! It is right up there with my favourite local getaways and I am definitely planning my next trip already! "