Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32987 resensies.
Elmo E. - 13th March 2015
staying in Upper Gardens, Wes-Kaap
Mooi area.
Antoinette D. - 13th March 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
De Kelders is 'n pragtige deel van die kuslyn en ons gaan graag weer en weer terug soontoe.
Heidi S. - 13th March 2015
staying in Helderberg, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi gedeelte van ons land, en ons kuier altyd lekker daar.
Leo C. - 12th March 2015
staying in Stanford, Wes-Kaap
Dis 'n lieflike dorpie met 'n ryk geskiedenis. Daar is genoeg eetplekke en dis heerlik om daardeur te stap. Die sjarme is die stilte.
Sean M. - 12th March 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Tinus S. - 12th March 2015
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Uitstekend geleë, baie netjies en diens van Antoinette en span puik.
Valma M. - 12th March 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
We enjoyed our stay so much at Mosselbank B&B that we are encouraging more friends to come along to Jazz on the Rocks 2016. We are just waiting to secure our weekend passes so we can reserve our bookings at Mossel B&B again.
Cornel B. - 12th March 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
'n Pragtige bestemming met soveel om te doen ... werklik 'n plek so na my hart!
Sebastian S. - 12th March 2015
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Eerste keer wat ek op Roete 62 was en het dit ongelooflik mooi gevind met verwysings na verskeie B&B. Tuinroete is baie aangenaam gewees en die wyne besonder smaaklik.
Henri S. - 12th March 2015
staying in Bloubergrant, Wes-Kaap
Baie oulike restaurante in die nabye omgewing. Ook baie lekker fietsrybane wat veilig was om in te ry.
Rita V. - 12th March 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful destination!
Frederique B. - 12th March 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is good to spend a few days.
Ester C. - 12th March 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Sandbaai is sentraal met baie potensiaal.
Alicia S. - 12th March 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Wonderlike dorpie met vriendelike mense!
Georina W. - 12th March 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lieflik, stil en rustig wonderlike weer die tyd van die jaar. Ons het baie lekker geëet by Isabella's op die hawe en heerlik ver gaan stap. 'n Besoek aan Malgas-eiland was vir my baie leersaam en interessant en die gids van Capnature het hom baie goed van sy taak gekwyt.
Elsie H. - 11th March 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Maak seker jy bespreek by Karoo Kombuis vir aandete! Puik diens en smaaklike kos.
Peter L. - 11th March 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Rustig. Besondere natuurskoon.
Sebastian S. - 11th March 2015
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie mooi en gewilde komplekse met goeie sekuriteit.
Werner B. - 10th March 2015
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
The history of this place is amazing and even more how some original buildings compliments the restaurants, shops and living spaces. Top class! Definite top 10 places to visit in South-Africa!
Hanti E. - 10th March 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige Kerke om te sien en die nabye omgewing soos Franschhoek en Stellenbosch pragtige natuurskoon en besienswaardighede soos die NG Kerk op Franschhoek as ook die Hugenote Museum met 'n restaurant wat heerlike etes verskaf! En moenie die wynproebestemmings vergeet nie!
Hanti E. - 10th March 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n pragtige plek! 'n Eden vir watersport!
Linda K. - 10th March 2015
staying in Constantia, Wes-Kaap
Heerlik!
Dries V. - 10th March 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Daardie beroemde uitsig op Tafelberg bly iets besonders!
Tracy S. - 10th March 2015
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Tamboerskloof is a lovely central location, within walking distance of Kloof Street and Long Street, yet still peaceful and quiet. Easy access to the Camps Bay and the mountain or to get to the other scenic options of Cape Town. Beautiful views of the mountain.
Nerine R. - 10th March 2015
staying in Ceres, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp. Passe is pragtig.
Nerine R. - 10th March 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtige dorp. Sou graag meer wou verken maar ons was daar vir 'n fietstoer.
Hettie K. - 9th March 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Mal oor Paternoster.
Mariette W. - 9th March 2015
staying in Flamingovlei, Wes-Kaap
In terme van veiligheid, sal dit goed wees as die hoofhek wel gesluit kan word in die nag.
Magdel D. - 9th March 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ek probeer om in die Bloubergstrand omgewing te bly wanneer ek in Kaapstad is. Dis rustig en het die mooiste uitsig!
Janine C. - 9th March 2015
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Rawsonville is 'n klein rustige plekkie nie ver van die kaap af, my ervaring daar was absoluut die moeite werd en sal enigeen aanbeveel om gerus daar 'n draai te maak.
Hesta E. - 9th March 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek het nooit besef hoe groot toeristebestemming Oudtshoorn is nie en als wat mens daar kan doen nie. Defnitief aan te beveel.
Eleanor B. - 9th March 2015
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Very quiet and relaxed place.
Debbie D. - 9th March 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is 'n pragtige en rustige plekkie. Die mense natuurlik ook baie vriendelik en baie gaaf. Ek sal enige tyd in Langebaan gaan bly.
Marian V. - 8th March 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is baie sentraal as mens in die omgewing wil rondry.
Marie S. - 7th March 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Naby die see en stad en Weskus.
Angela J. - 7th March 2015
staying in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap
Gerhard O. - 7th March 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie interessante dorpie. Voel veilig daar.
Susanna L. - 7th March 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster het sekerlik een van die mooiste kuslyne ter wêreld, asook fantastiese uiteetplekkies. Definitief een vir die boeke!
Jolandie V. - 7th March 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Dit was 'n rustige tydjie gewees wat ons Jacobsbaai kon geniet het as gesin.
Linda L. - 7th March 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Steenbokkie-karavaanpark en Karoo Nasionale Park beslis besienswaardighede. Ook diens en vriendelikheid baie goed.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za