Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16534 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dit is my aftree dorpie. Ek het baie verlief op Gansbaai geraak die eerste keer toe ek daar aangekom het."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bastion Coastal"Die inwoners is absoluut vriendelik! Mooi dorp en gasvry."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"It suited our needs and it has a Spar and Spar Tops and an OK."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise Farm"I was, however, very shocked to find that there was no pharmacy in town. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Baie pragtige plek wat mens rus vir jou siel en baie vrede bied! Selfs skilpadjies in die pad gesien en uile gehoor in die nag. Lafenis vir moeë stadsjapies se siele!"
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Gasvrye mense. Wonderlike ervaring."
Worcester, Escape From Cape Town
Overmeer"We were there for a pool tournament, but not much to do there otherwise. A few dams for fishing if you have equipment. And some beautiful views of the mountains for sure. A proper shopping centre with all you need. "
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Hamlet Country Lodge"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan."
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase."
Arniston, Escape From Cape Town
Fisher's Rest"Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Great! We loved "The Baths". Been there a few times."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Alles wat nodig is, is op die dorp verkrygbaar."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Die winkeltjies is net so bietjie baie duur, maar die nodige kry jy daar."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "