Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse

"Groter plek as wat ek gedink het. Die paaie is maar sleg soos in meeste dorpe."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Die Plattelander lyk uiters gewild en die dorpie is goed geleë tussen Gauteng en die Oos-Kaap."

Springbok, Noord-Kaap

Kleinplasie Guesthouse

"Daar is meeste van die tyd nie elektrisiteit nie."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Ongelooflike diverse aktiwiteite van padstalle, na wynproe-geleenthede en ook naby aan die Augrabies Nasionale Park."

Augrabies, Noord-Kaap

Kameeldoring Camping

"No shops or conveniences like restaurants etc. so be sure to stock up on ice, bread, etc. beforehand."

Upington, Noord-Kaap

At Home

"Dit is 'n pragtige dorp met pragtige, versteekte besoekplekkies."

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Baie mooi en skoon dorpie."

Colesberg, Noord-Kaap

De Vuur Gastehuis

"Meer inligting oor mooi kerke en Ou Dam-wandelroete kan duidelik op 'n bord aangedui word. Dis 'n groot bate, maar mens vind dit net terloops uit!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Dis 'n pragtige dorpie. Daar is baie mooi geboue, paar lekker eetplekke, lekker hotel, die Apollo ens. Die museum is fantasties en 'n hoogtepunt! Ek dink net baie dinge in die dorp kan nog baie verbeter word - die verwaarloosde sypaadjies veral, dit laat die dorp moeg lyk. Raak ontslae van die bokke in die strate. Die arme historiese begrafplaas is 'n ramp - en so interessant, maar alles is omtrent vernietig, gebreek, omgegooi. Met die regte groep kan die dorp soveel meer bied (en mooi lyk)!"

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie oulike dorp! Interessant!"

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Moonlight Manor

"Baie klein dorpie met agteruitgang en verval."

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Alle banke en winkels wat ’n reisiger sou benodig. Vriendelike diens en ’n lekker stop op reis."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Die dorpie het ons nogal verras. Ons het net 'n oornag-bespreking gehad, maar van wat ons kon sien is die dorpie veilig, skoon en het basies almal groen tuine."

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Vir ons was dit die roete op ons reis. die eetplek was goed en die dorp, lyk veilig."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Die drop self kom baie werk. Paaie lyk sleg."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Victoria's Pride

"Die ouwêreldse sjarme van die dorp met sy vriendelike mense en unieke Karoonatuur, maak Victoria-Wes 'n besliste moet op jou toerprogram!"

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Die Augrabies Waterval is tog 'n moet sien en die wingerd lewe rondom dit is mooi, die wyn is lekker."

Upington, Noord-Kaap

Cana Lodge

"Die dorp kan raserig wees, omliggende dele asemrowend."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Ons het paar roetes gedoen. Kokerboomwoud, Augrabies, dagbesoek aan Riemvasmaak. Die vriendelikste mense en lekker kos en wyn. Weer was warm in die dag en koel saans. Besonderse bestemming."

Upington, Noord-Kaap

Gemütlich Guest House

"Een van die goed om te gaan aanskou is die solar plaas. Jy kan nie alles sien nie, maar net die gedeelte wat jy kan is besonders."

Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes

"Pragtige, ou dorpie!"

Colesberg, Noord-Kaap

Little Farms

"Moeilik om te sê. Slegs oorgeslaap."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Afgesonder maar uniek - sal mense aanbeveel om daar te kuier."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Dis 'n mooi plekkie met oulike restaurante, maar was ongelukkig baie besig toe ons wou gaan uiteet, ons het maar uit bokse geëet!"

De Aar, Noord-Kaap

Oppiplot

"Het nie De Aar as toeristebestemming besoek nie. Soos ons gesien het, min plekke om te gaan uiteet."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang