Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7916 resensies.

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Die verblyf is oor die algemeen buitensporig duur vir die tipe verblyf."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Rustige en pragtige dorpie."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Hulle inligtingskantoor en hulle gemeenskap basaar en pannekoek is heerlik."

Keimoes, Noord-Kaap

Elim Gastehuis

"Baie agteruit gegaan. Die dorp is nie skoon nie en is nie veilig om laat in die middag daar rond te stap nie."

Kanoneiland, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"'n Klein juweel op die Oranjerivier."

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"Calvinia gaan 'n rukkie vat om heeltemal as 'n toeris te ontdek en leer ken. Sien daarna uit om weer terug te keer."

Augrabies, Noord-Kaap

Kleinbegin Augrabies

"Baie mooi plekke te sien."

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Something to bear in mind is that the dinner service has limited hours on a Sunday. We were well in time and love our meal but for those who arrive later you may miss out on the delicious Sunday evening meal. "

Noord-Kaap

Tankwa Tented Camp

"As jy stilte, rus en vrede soek om batterye te laai, is daar nie 'n beter plek nie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Ons was verbaas oor die grondpaaie se uiters goeie toestande tydens ons verblyf in Aug 2018. Ons het orals rond gery met 'n Toyota Etios ten spyte van waarskuwing van plaaslike inwoners."

Richmond, Noord-Kaap

Anra Rusgenot

"Oulike Karoo-dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer waar 'n mens lekker kan ontspan."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Baie naby aan al die blom lokaliteite. Naby ook aan Richtersveld. Kan ook maklik weer voorrade aanvul."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Pragtige regte Karoo."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Nieuwoudtville is 'n uitstekende plek om blomme te kyk en dis net 70 km weg."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Mooi blomme oral dié tyd van die jaar!"

Noord-Kaap

Kalkgat Avontuurplaas Calvinia

"Die blomme was werklik baie mooi! Dit was natuurlik baie koud saans, so neem maar warm goed saam veral in die winter."

Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel

"Grootste kokeboom-woud wat ek nog gesien het."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Kgalagadi en Augrabies beslis die moeite werd."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Besoek ook die omgewing."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Kroon Lodge

"Kamieskroon behoort jou voorkeurbestemming te wees as jy wil gaan blomme kyk."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Hoofstraat nie te sleg nie, maar die systrate het definitief aandag nodig."

Calvinia, Noord-Kaap

Katryns

"Netjiese dorp. Dit was langnaweek en blomtyd en ons was teleurgesteld dat daar nie meer kunsvlyt fasiliteite oop/beskikbaar was nie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is baie sentraal geleë, ons kon maklik na die Namakwaland natuur reservaat, Leliefontein, Springbok en Gamoep natuur reservaat ry, wat almal min of meer tussen 10 - 50 km weg was, dit was veilig, die rit is prentjiemooi."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Tipes Hantamwêreld, maar die skaapvleis is uitermatig duur, kan dit nie verstaan nie."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses and Wild Camping

"Nieuwoudtville has everything a nature lover can ask for. Unspoiled beauty and friendly people."

Warrenton, Noord-Kaap

Fish Eagle's Call

"Warrenton Laerskool het ons lekker vermaak met hul Kersfees nagkonsert. Warrenton is 'n baie mooi plek, dis net die paaie wat aandag kort."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Daar is nie regtig veel vir toeriste nie, maar ons was heel tevrede, was voorberei so ons het nie groot verwagting gehad nie, wou net gaan kyk hoe die dorpie lyk."

Noord-Kaap

Toekoms Farm Self-catering Accommodation

"Ontsettend koud in die winter."

Blad
Blad 202 - Wys 6031 tot 6060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang