Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7918 resensies.

Upington, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Heerlike wynproe by Oranjerivier-kelders!"

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Die hotel se aandete is heerlik. Die dorp is skoon en netjies, maar ongelukkig baie werklose mense."

Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Uncle Tony’s Cabin

"Pragtig dorpie met mooi blomme en in die omgewing."

Noord-Kaap

Leeuriet Gasteplaas

"Hou van die ruimtes en diversiteit in plantegroei. Aangename en gasvrye mense."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Merino Junction

"Komaan Victoria Wes, julle kan beter doen. Elke gas is belangrik."

Upington, Noord-Kaap

A Chateau de Lux Guest House

"Beautiful clean town without potholes. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is 'n baie nice dorpie. Al wat bietjie gepla het is dat omtrent al die plekke toe is op 'n Sondag. Maar kon darem koffie kry by 'n winkeltjie in die hoofstraat. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Pragtige, rustige dorpie."

Kakamas, Noord-Kaap

Belvedere Gastehuis

"Ons het vroeg vertrek, maar het heerlik geëet by die Kakamas Hotel."

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"Die plek om na weg te breek as jy stilte en ruimte soek. Pad is in 'n baie goeie toestand vanaf N1 tot in Fraserburg."

Loeriesfontein, Noord-Kaap

Smurfs Den

"Paaie moet net opgradeer word. Meer wegneemete-restaurante."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Net jammer van stofstrate en daar is nie regtig restaurante waar jy in dorp self kan gaan eet nie."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Very nice places to see and friendly people. "

Augrabies, Noord-Kaap

De Oude Stoor Gastehuis

"Dankie vir die gasvryheid"

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Convenient place to overnight on a long trip to or from the Cape. Some lovely restaurants and good BnBs to overnight at."

Fraserburg, Noord-Kaap

Loveable Karoo Huisie

"Dis 'n klein dorpie met min mense, as daar meer aandag aan toerisme gegee word sal dit baie doen vir die dorpie. Die museum was toe, op die Saterdag wat ons daar was. Ons was daar met die toneelfees, ek voel as dit die grootste fees is dan kan daar meer gedoen word, vir vermaak."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Mens ry altyd net verby. Nou eers gesien hoe mooi, skoon en vriendelik die dorp is. Karoo op sy beste."

Hanover, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Hanover

"Dis baie koud in die winter. Ek sal nie voorstel jy gaan Hanover toe vir enige ander rede as om halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad oor te slaap nie. Dis letterlik 'n piepklein dorpie in die middel van nêrens. Daar is nie wegneemeetplekke of restaurante nie. Jy moet ook onthou, water is min, so daar is nie die luuksheid van 'n lang warm stort of vol badwater nie. Die mense is vriendelik!"

Richmond, Noord-Kaap

Ka Ma Lodge

"Daar is nie veel te sien in Richmond nie."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Goeie oornagstop. Maak 'n draai by Cielas vir die heerlikste pizza!"

Springbok, Noord-Kaap

Liefland Cottages

"Besonderse wêreld - mens kan jouself amper verbeel dat die land se probleme nie daar uitkom nie! Asemrowende landskap en 5 sterre vir toeristebestemming as jy soek vir afskakel en rustigheid."

Colesberg, Noord-Kaap

La La Dathel

"Vrek koud in die winter!"

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Plattelanders restaurant divine dinner and value for money. Thank you for your awesome hospitality."

Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn

"Dit wat ons gesien het is dat dorp netjies lyk."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"Calvinia is 'n sterk en lewenskragtige dorp en ons sal graag terugkom om meer tyd hier te spandeer. Die kos by die Blou Nartjie is uitstekend."

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Vosburg word, anders as baie ander kleiner plattelandse dorpies, mooi in stand gehou en het 'n baie mooi kerk wat regtig die moeite werd is om te besoek. Mens ervaar die tipiese Karoogasvryheid oral waar jy beweeg en/of met die mense praat. Ons wil graag weer daar oorslaap en meer leer van die dorp en sy mense. Vosburg is ook ongeveer halfpad tussen Gauteng en Kaapstad en dus 'n baie goeie oornagpunt vir al die mense wat nie via die N1 of N12 wil reis nie maar eerder die meer "scenic route", met baie minder verkeer, verkies."

Douglas, Noord-Kaap

Oornagkamers at Hillstraat 10

"Het in die donker daar aangekom, kan ongelukkig nie kommentaar lewer nie."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang