Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Ja, definitief net 'n naweek is te kort. Dis 'n pragtige historiese dorp en lekker interessante dinge om te sien, daar is ook lekker grondpaaie om te verken, soos byvoorbeeld om oor Malgas se pond te gaan. Hou die dorp net so."

Vredenburg, Wes-Kaap

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg het als en nog meer - in die dorp alles beskikbaar asook die nuwe Weskus mall. Naby Langebaan en Parternoster."

Knysna, Wes-Kaap

Oyster Creek Lodge

"Serenity is so beautiful."

Hartenbos, Wes-Kaap

Riviera Hotel

"Hartenbos, altyd die beste plek om 'n wegbrekie te geniet."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton On Rocks

"Wonderlik! Vriendelik! Ons het ongelooflik welkom en tuis gevoel. "

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"George is 'n pragtige dorp, naby aan ander vakansiebestemmings en daarom 'n ideale plek om oor te slaap en selfs 'n paar dae oor te bly. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Ek sal daar gaan woon, dis 'n netjies en skoon dorp."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Netjiese dorp met alle geriewe, besienswaardighede en winkels beskikbaar."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Shades of Provence

"Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"One of the most beautiful towns in the province and it is clean and safe. Great restaurants, friendly people and the scenery on the Swartberg Pass something not easily described - a MUST see. Many attractions in the area and Prince Albert is surely worth more than one visit. When we visited the town it made us proud to be South Africans!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land."

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Pragtige woonbuurt waar mens veilig voel. "

Worcester, Wes-Kaap

Palm la Vie

"Sal langer wil bly volgende keer."

Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment

"Die Strand het die mooiste uitsig ooit en veral die sonondergang in die somer. Oorseese toeriste is beslis baie welkom. Kaapstad is maar te alle tye die beste ter wêreld. "

Weskus, Wes-Kaap

Strandfontein Apartment

"Die rustigheid van die plek is wat mens benodig as jy met vakansie gaan."

Die Galg, Wes-Kaap

Boesmanskloof Eagle's Nest

"Piekfyn en gesellig, mooi."

Barrydale, Wes-Kaap

Sandy's Place

"Mooi, skoon en gasvry met heerlike eetplekke, besienswaardighede en 'n wynkelder."

Heidelberg, Wes-Kaap

Valley's End Cottages - Gallery

"Baie lekker biltong in Heidelberg; pragtige omgewing!"

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Paternoster is 'n besondere bestemming wat bekoring inhou. Die mense is vriendelik. Baie lekker restaurante. Interessante plekkies om te besoek soos At Botha se studio. Gaan kyk ook na omliggende plekke soos Velddrift en Tietiesbaai."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Sandcastle Bed and Breakfast

"Melkbosstrand is a good place to stay."

Bloubergrant, Wes-Kaap

E59 Dolphin Beach

"Verkies om in die omgewing te bly weens die uitsig, ligging en verkeer."

Table View, Wes-Kaap

Awali Lodge

"Stil omgewing. Bayside Mall op jou drumpel."

Paternoster, Wes-Kaap

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees."

Tulbagh, Wes-Kaap

Mont Rouge Cottages

"Pragtige omgewing. Wynplase uitstekend."

Swellendam, Wes-Kaap

A Hilltop Country Retreat

"Ons was net jammer dat die Faerie Sanctuary nie oop was nie! Sal volgende keer ons tyd so inruim dat dit in seisoen is!"

Wes-Kaap

A Place in Thyme

"Wens ons kon langer bly en sal weer kom!"

Paternoster, Wes-Kaap

Farr Out

"Oulike dorpie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Die padstal, The Shed, net buite Beaufort-Wes is 'n moet om te besoek!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

West Coast Eagle's Nest

"Dis 'n plek waar jy rus vir jou siel kan kry."

Blad
Blad 1147 - Wys 34381 tot 34410
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang