Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Leendertz W. - 10th June 2019
staying in Swartland, Wes-Kaap
Many hidden gems in the Swartland district if you only would take the time to explore.
Rick E. - 10th June 2019
staying in Seepunt, Wes-Kaap
Easy access to eateries and groceries.
Ansie Aletta R. - 10th June 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Het KWV besoek en dit is 'n moet.
Michele M. - 9th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lekker kuierplekke en omgewing is mooi.
Pierre H. - 9th June 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lovely town. Lots to explore. We especially enjoyed our visits to Gays Guernsey Cheese factory, the Karoo Kombuis and O for Olive olive farm. Lots of friendly people all round. Also travelling via the Swart Berg pass to Oudshoorn is an experience that should be on everyone's bucket list.
Rashaad H. - 9th June 2019
staying in Heidelberg, Wes-Kaap
Good little town with lots of places to see.
Lourens J. - 9th June 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Nog altyd n plek waar ek op my gemak is en mense altyd daar om 'n ekstra myl te loop. Sal enige persoon aanraai om daar tuis te gaan.
Jill J. - 9th June 2019
staying in Stellenryk, Wes-Kaap
Central location, easy access from the N1.
Alida L. - 8th June 2019
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Sien sterre.
Ashley F. - 8th June 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
We're definitely retiring in Struisbaai. The place is a beaut.
Jannie L. - 8th June 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Sien sterre.
Johan V. - 8th June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Sien sterre.
Verohgen A. - 8th June 2019
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Jaco W. - 8th June 2019
staying in Blanco, Wes-Kaap
Naby supermark, gimnasium en eetplekke.
Deon V. - 7th June 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Verlore skat. Almal ry net verby, regtig pragtig.
Annatjie V. - 7th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Vriendelike mense! Skoon strate en baie veilig.
Marilyn E. - 7th June 2019
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality.
Peter P. - 7th June 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Mooi rustige omgewing met alle nodige reisbehoeftes en uiteet-plekke in die dorp . Goed geleë vir mooi dagtoere.
Bianca R. - 7th June 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Die plek het altyd daardie wonderlike vakansie-atmosfeer.
Adele T. - 7th June 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Lekker naweek wegbreek nie te ver van Kaapstad/Paarl af nie.
Elsabé B. - 6th June 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Netjiese, stil uitbreiding met al die nodige restaurante en winkels vir toeriste binne bereik.
Leni H. - 6th June 2019
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Die informele nedersettings oral oor is uiters kommerwekkend! Die langsame, slordige padwerke oral oor ontwrig verkeer. Nog steeds die mees veilige, van al die onveilige provinsies, in SA. Ons Kaaps Hollandse argitektuur is so onbeskryflik mooi!
Letticia M. - 6th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie nice en skoon plek.
Maruschka S. - 6th June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness het 'n pragtige skoon strand en baie lekker restaurante. Dis 'n gem op die Garden Route.
Marilie B. - 6th June 2019
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Groot verskeidenheid aktiwiteite om te doen. Baie lekker vakansiedorp.
Liedie C. - 6th June 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lovely town!
Maeder L. - 6th June 2019
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Sal moet gaan kyk en ervaar.
Jan Manuel H. - 5th June 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Bellville het dit.
Bernard R. - 5th June 2019
staying in George, Wes-Kaap
Great for golfers; transport museum worth a visit; power car trip.
Eddie V. - 5th June 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie van die aangrensende dorpe gehou, Wildernis, Sedgefield en Plettenberg bay - Knysna moet kyk na straatverkeer en instandhouding van strate, sommige van die verkeervloei-hindernisse op straat is te hoog vir lae profiel voertuie.
Phillip R. - 5th June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Although close to Cape Town and rapidly expanding still retains the West Coast charm and is relatively quiet and relaxing.
Charlene P. - 5th June 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Nice, good area.
Rosslyn B. - 4th June 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is awesome but the guest house is not.
Hendrik W. - 4th June 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Rustige atmosfeer.
Louis D. - 4th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Moeite werd om te gaan.
Christine J. - 4th June 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Nice beach, quiet indeed.
Riana C. - 4th June 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Mooiste, skoonste dorpie in die Overberg.
William B. - 4th June 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lieflike Weskus dorp. Stil, elegant en net reg vir 'n romantiese wegbreek-bestemming!
Jj T. - 4th June 2019
staying in Mouille Point, Wes-Kaap
Baie mooi en goeie area om in te bly.
Nicolene W. - 4th June 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Ek is mal oor Struisbaai! Sal definitief dit weer besoek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za