Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Etienne S. - 3rd June 2019
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Asemrowend.
Lizelle D. - 3rd June 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek en sal beslis weer blyplek daar soek.
Carin S. - 3rd June 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Beste afskakel-area weg van die stad se lawaai.
Renee B. - 3rd June 2019
staying in Stanford, Wes-Kaap
I love Stanford. We had a wonderful meal at Graze. The people are very friendly and hospitable.
Riaan S. - 3rd June 2019
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Ek kom weer.
Rene D. - 3rd June 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Rustige dorpie.
Antoinette L. - 3rd June 2019
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ons is baie lief vir die Weskus en het hierdie keer die binneland rondom Piketberg besoek. Ons was regtig beïndruk met die wyse waarop die dorpies in stand gehou word - dit is skoon en daar is niks vervalle soos wat ons in ander dele van SA sien nie. Veels geluk aan die Rade wat so mooi na die dorpies kyk. Myns insiens is die Weskus 'n toeris se droom en toerisme kan steeds uitgebou word. Die Weskus bied iets van alles: museums; markies; wynplase; sitrusplase; rooibostee plase; en ons ontdek toe ook bloubessieplase in Kapteinskloof; daar is die pragtigste bergfietsroetes; staproetes in verrassende groen valleie met riviertjies en fonteine. Te veel om op te noem. Ons het ook die gevoel gekry dat dit veilig is om in die natuur te wees - ons wens dit kan so bly aangesien die natuur bewaar moet bly vir ons nageslag en ook helend vir die mens is.
Sanette L. - 3rd June 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
My droom dorp.
Anel R. - 3rd June 2019
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie rustig en ideaal vir mense wat net wil ontspan en saamkuier.
Angela S. - 3rd June 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Heerlike rustige plaas atmosfeer.
Jurgens V. - 3rd June 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is in 'n pragtige streek geleë in ons land en daar kan regtig baie geleenthede wees vir toeriste wat van die natuur en sy prag wil geniet.
Bevan M. - 3rd June 2019
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Baie goeie toeristeplek.
Michelle B. - 3rd June 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Lovely little town! Will definitely visit again!
Sc D. - 3rd June 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Spandeer tyd in Tulbagh en ontdek dié juweel!
Brenda H. - 3rd June 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wildernis is asemrowend! What a gem!
Ebrahim C. - 3rd June 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
A very close nit community, a variety of cultures mixed with an abundance of friendliness, a truly amazing place to visit.
Anerosa D. - 3rd June 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige see, strand en berge. Oulike restaurante en cafes.
Gino S. - 3rd June 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
It’s a small quiet little village with friendly people and who welcomes you with open arms.
Monique P. - 3rd June 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die see, maar ver genoeg van die besige Kaapstad.
Keith J. - 3rd June 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Mooi, netjies en baie rustig. Die regte plek om 'n vakansie naweek te gaan geniet.
Tyron S. - 3rd June 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Great town full of unexpected surprises! A Town worth having a visit to!
Jaco Z. - 3rd June 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Fantasties!
Nick V. - 3rd June 2019
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Een van die mooiste en luukste plekke wat ek nog beleef het.
Jaco G. - 3rd June 2019
staying in Darling, Wes-Kaap
Eerste keer dat ek daar oorgebly het, eerste wat jou opval is die vriendelikheid van die dorp se mense en lekker plattelandse gasvryheid. Sal volgende keer meer tyd wil spandeer om die dorp se geskiedkundige plekke te gaan besoek.
Carmen R. - 3rd June 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Tranquil. Friendly people, excellent customer service provided wherever we went.
William T. - 3rd June 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Pragtige plekkie.
Ntombi M. - 3rd June 2019
staying in Claremont, Wes-Kaap
Great restaurants in the area, shops are within close proximity.
Jurgens V. - 3rd June 2019
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is 'n pragtige vakansiebestemming. Ongelukkig is dit maar 'n duur vakansieplek. Etes in die restaurante is van goeie gehalte en ons het redelik veilig gevoel in die tyd wat ons daar was. Parkeerplek is maar skaars in die dorp, selfs langs die strate wat baie smal is. Verder is dit 'n pragtige plek.
Ian S. - 3rd June 2019
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
Sien sterre.
Harry N. - 2nd June 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Nice clean area.
Sannie K. - 2nd June 2019
staying in Stilbaai-Oos, Wes-Kaap
Perfekte vakansie- en uitspanbestemming.
Joey F. - 2nd June 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Lovely little place with restaurants close by. Nice beach. If you want peace and tranquillity and to relax, then that's the place to be and to enjoy.
Marion R. - 2nd June 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
We got to spend a morning at the local hot water spring and spa. Tasted port and enjoyed lunch at some of the various restaurants in town. Beautiful scenic drives in and around Calitzdorp. All well worth a return visit another time.
Elsabe B. - 2nd June 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Rustige, ontspanne vakansiedorpie. Ons het egter gesukkel om 'n oop restaurant te kry om iets te drink en te eet (gewone werksure).
Eunice B. - 2nd June 2019
staying in Tamboerskloof, Wes-Kaap
Love it!
Francois V. - 2nd June 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Mooi plek, veilig en sentraal.
Erik D. - 2nd June 2019
staying in Simonstad, Wes-Kaap
'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing.
Mary-anne V. - 1st June 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lieflike plekkie. Baie rustige omgewing weg van die stad se gewoel.
Alan M. - 1st June 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
Good location.
Johan S. - 1st June 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie stil en rustig. Nie veel om te doen nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za