Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Highly recommended buzzing tourist town with lots to offer. Wonderful local wine farms to visit, lots of excellent restaurants and interesting shops in the village. We did not have enough time to do justice to it."
"Unfortunately we did not travel within Mossel Bay much but for new comers take note, the stores close real early so stock up."
"Small community with perfect beach sunset viewing. Just near Betty's Bay and wonderful penguin viewing. Around the corner from one of the most scenic drives, we have ever taken. We loved Pringle Bay!"
"Paaie is pragtig en geen gate. Goed gemerk en ons het nie gesukkel om ons bestemmings te bereik nie."
"Pragtige natuurskoon, en 'n besoek aan Gifberg is 'n moet vir alle natuurliefhebbers. Vanrhynsdorp het 'n eiesoortige bekoring vir my."
"Rustig en stil met alles wat jy nodig het naby. Uitstekende restaurante en pragtige strand weg van die geraas van die stad."
"Dit is 'n juweel op die lang pad Kaap toe, het my verlustig in die boustyle en die skoonheid en netheid van die hele dorpie."
"My gunsteling-vakansiedorp. Eks absoluut mal oor Paternoster. Gaan definitief weer terug."
"Rustige, skoon kusdorpie, heerlike stappaadjies langs die see, baie lekker vis geëet by Moltenos-restaurant."
"Hermanus was nog altyd vir my n hoogtepunt! Lief vir die mooi natuur, berge en staproetes asook goeie restaurante en wyn!"
"Ek hou graag vakansie in die omgewing, natuur is asemrowend en daar is baie doendinge om die tyd te verwyl."
"The Wilderness is beautiful, it was the first time we stayed at the Wilderness and enjoyed going through the various sights around like the map of Africa and enjoyed watching the hand gliders."