- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(31)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(40)
- Fichardt Park(64)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(23)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(27)
- Naval Hill(5)
- Noordhoek(7)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(5)
- Spitskop(35)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(42)
- Universitas Ridge(13)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(24)
- Westdene(21)
- Wilgehof(1)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 6 - 372 lekke plekke om te bly
La Dolce Vita is 'n mooi eenheid met lugversorging in 'n stil, boomryke straat in Waverley, Bloemfontein. Die een...
Stel26 Guest Room is 'n knus eenheid in die voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan '...
Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ...
Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat ...
Stay @ 126 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in die stil woonbuurt, Dan Pienaar in Bloemfontein. Verblyf is be...
Cosy Cottage bied gesellige verblyf in Waverley, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel geleë, maar het sy ...
Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met ...
Haldon Estate bied netjiese en gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Bloemfontein, wat dit die ideale v...
Spacious Bloemfontein Apartment is in die dorp Groenvlei in Bloemfonten geleë. Dit is sowat 10 minute se ry van die...
@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en va...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer