Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Die stormloop van bedelaars wat teen jou voertuig-ruite slaan en op jou gil maak werklik groot afbreek aan die dorp."
"Hierdie dorpie lê weggesteek agter die rantjie langs die besige N1, maar die oomblik wat jy afdraai in die strate kom die kalmte van die Karoo oor jou lê. Regtig ’n goeie ervaring om daar tyd te kon spandeer."
"Ons is mal oor die Karoo en spesifiek oor Victoria-wes. Ons wou weens Covid nie by familie bly dat huis te vol is nie. Beste besluit ooit om by Merino Junction te bly."
"Die dorp gaan baie agteruit. Teerstrate is swak en kort dringend aandag, vuil areas oral. Die dorp het dringend opknapping nodig ander sal toeriste begin wegbly."
"Not really a travel destination in my book. But a good overnight spot."
"Britstown is 'n uitstekende halfwegstasie, veral omdat paaie hier aansluit vanaf Weskus/Namakwaland en ook die Suidwes-Kaap."
"Wat my beïndruk het, is dat die inwoners die dorp so goed in stand hou."
"Ek sal graag eendag daar wil aftree. Die plaaslike mense is vriendelik, die omgewing pragtig. Definitief 'n plek waar mens jou battery kan herlaai."
"A wonderful hamlet. The town deserves to succeed as a centre of service excellence."
"We enjoyed the succulent garden and labyrinth in the churchyard. The town's poverty and unemployment was very much in one's face."
"Ek dink die dorpe het so agteruit gegaan op die pad na Potchefstroom - dis baie teleurstellend. Ek noem dit, met geen diens wat ek in dorpe gebruik het nie en net verby te ry."