Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Baie mooi kerk en museums."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Stoep

"Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Klein, maar rustig."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Die Plattelander Restaurant sal ek definitief aanbeveel. Puik diens en goeie kos!"

Pearston, Karoo

Turksvygrivier Safari's

"Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Jou hart gaan uit na die mense daar wat tans groot droogte ervaar. Die gemeenskap vat hande en werk saam om die dorp skoon en netjies te hou en besoekers welkom te laat voel."

Joubertina, Karoo

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "

Britstown, Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Great area ek kan myself nogal daar indink. Gasvrye mense. "

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Baie besienswaardighede."

Fraserburg, Karoo

Eselfontein Gasteplaas

"I think you should visit at least once! "

Williston, Karoo

Karoo Tranquillity

"Besoek gerus Manna restaurant!"

Steytlerville, Karoo

Steytlerville Villa Guest House

"Unieke dorpie, met baie mooi, ou argitektuur. Alhoewel dit op die stadium baie droog is, is die natuur baie mooi in die Steytlerville-omgewing."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Oulike dorpie, sal definitief die hotel wil uitprobeer as ons eendag weer deurry. Het al by The Old Mill coffee shop gestop op 'n vorige trip. Lekker stopover!"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Halfweg stop tussen JHB en jou bestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"Vallei van Verlorenheid is 'n ongerepte natuurbelewenis. "

Beaufort-Wes, Karoo

Young's Halfway House

"Halfway to Cape Town. The Spur is not a place I will recommend. "

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"A very peaceful place."

Beaufort-Wes, Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Pragtige skoon dorpie. "

Beaufort-Wes, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Baie vriendelike omgewing en mense. "

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Goeie, vinnige oornag."

Prins Albert, Karoo

The Lemon Tree

"Mal oor Prins Albert. Pragtige plek!"

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Pragtige, skoon dorpie!"

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Ongelukkig op 'n Sondag daar oorgeslaap. Meeste plekke was toe."

Middelburg, Karoo

Nguni Country Lodge

"Middelburg is 'n oulike plekkie, maar ek weet te min omtrent Middelburg en omgewing om 'n ware opinie rakende Middelburg as 'n toeristebestemming te gee. Ek dink egter dat dit 'n ideale oorslaapplek vir die reisiger wat op pad see toe is."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Die dorp self is nie netjies nie, maar daar is 'n baie lekker restaurant, Die Plattelander. Lekker etes, koue drinkgoed en goeie atmosfeer."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Die mense daar is ongelooflik behulpsaam daar. Hul gaan uit hul pad om jou te help. En die beste ding daar is dat almal vir almal ken. Ons was verbaas dat almal vir almal ken en vir mekaar so omgee. Ons moet maar daar gaan leer by hulle. Baie dankie vir jul gasvryheid Philippolis. Julle is tops."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie stil en vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Thyme and Again B&B

"Vallei van Verlatenheid is 'n moét!"

Prins Albert, Karoo

Lavenders

"Dorp is baie skoon en het nooit onveilig gevoel nie."

Karoo

Rietpoort Game & Guest Farm

"Die koffieplekkie op die dorp moét besoek word! Snobs Coffee rooster-koffiebone op die perseel. Hulle bedien ook koffie uit die boonste rakke en heerlike ontbyt, koek, quiche en koffiebone of gemaelde koffie is ook beskikbaar. "

Blad
Blad 237 - Wys 7081 tot 7110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang