Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mpumalanga

4.4 / 5  
volgens 4218 resensies
Lees regte resensies van Mpumalanga van 4218 geverifieerde gaste.
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation bied 'n losstaande chalet in die ongerepte bos naby die suidelike punt van die Krugerwildtuin in Marlothpark. Dit het sy eie unieke atmosfeer met luuksh...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Mbuzulwane Guest Farm is ’n lieflike selfsorghuis vir 7 gaste 30 km vanaf Nelspruit en 40 km vanaf Malelane. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met ’n bad en stort. Die hoofslaapkamer het lugversorging ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dullstroom, Mpumalanga

The Browns' Luxury Guest Suites bied verblyf in eksklusiewe suites met privaat ingange wat ook gekombineer kan word om groot groepe van tot 10 volwassenes te akkommodeer. The Browns' Luxury Guest Suites is stapafsta...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Ama-Zing African Safaris Lodge bied verblyf in Marloth Park, 'n natuurreservaat langs die Krugerwildtuin se grens. Die lodge het slaapplek vir 15 gaste in 3 gesinseenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers met 'n koni...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Tarry-Stone Cottage bied verblyf in 4 luukse kothuise in die hartjie van die prentjiemooi dorp, Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n vinnige naweekwegbreek ver vanaf die dolle gejaag van die daaglikse lewe. Verblyf is ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Shades of Nature bied selfsorgverblyf in 'n rustige oord in die ongerepte bosse van Marlothpark, 'n wildreservaat en 'n vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n bekende oornagstop vir t...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Loskopvallei, Mpumalanga

Nature's Voice is op 'n werkende plaas buite Middelburg, net voor Loskopdam. Nature's Voice bied verblyf in 2 selfsorg-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets het elk 2 slaapkamers. Die eerste slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Abbey is in ’n rustige deel van die dorpie Dullstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in ateljees en groter eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Acres, Mpumalanga

Magisha Guest House is in die middel van Mbombela (Nelspruit) in 'n still woonbuurt geleë en dit word omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakan...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 210
R968
per nag, vir 2 mense
B&B in Komatipoort, Mpumalanga

Trees Too Guest Lodge is 'n klein gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en 'n kroeg en restaurant het (geen selfsorg-geriewe nie). Dit is net 8 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin, 6 km va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpu...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za