Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mpumalanga

4.5 / 5  
volgens 5433 resensies
Lees regte resensies van Mpumalanga van 5433 geverifieerde gaste.
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Komatipoort, Mpumalanga

Meerkat Manor Gastehuis is in Komatipoort, 'n gewilde bestemming vir toeriste van regoor die wêreld wat verblyf benodig op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. Verblyf word gebied in 'n splinternuwe...

Vanaf
R1 399
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble bied 3 moderne selfsorgwoonstelle in Nelspruit. Dit het 'n privaat tuin met 'n kinderspeelplek en tradisionele braaigeriewe. Die ruim, elegante woonstelle sluit en suite-slaapkamers, lugversorging, WiF...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Bergsig Sabie Self-Catering is in Sabie geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n oornagstop is. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in West Acres, Mpumalanga

37 @ Alibama is 'n knus selfsorgwoonstel vir gesinne met kinders en is onder die hoofhuis op die eienaar se perseel in Nelspruit. Die eenheid is gerieflik naby die hospitale, Mediclinic, Laeveld Hospitaal, winkelsen...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 090
R981
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dullstroom, Mpumalanga

Treelands Manor is in ’n rustige deel van die dorpie Dulstroom geleë en bied luukse selfsorgverblyf in 7 ateljee-eenhede. Die verblyf is geskik vir paartjies, gesinne en groot groepe wat op soek is na ’n wegbre...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Mpumalanga

Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang. Verbl...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Ndhula Luxury Tented Lodge is in Mpumalanga se Laeveld geleë. Dié lodge bied ‘n lieflike uitsig op die berge en oor die omliggende valleie. Verblyf word in 26 permatente op ‘n houtdek wat 50 m² groot is gebi...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Marlothpark, Mpumalanga

Die Kruger View Cottage is 'n pragtige, grasdak-kothuis langs die Krokodilrivier in Marlothpark met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Marlothpark is 'n wildreservaat wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Butterfly House is 'n stil, rustige en volledig toegeruste selfsorghuis in Marloth Park en is slegs 15 minute se stap vanaf die Krokodilrivier. Ons het baie interessante wildspesies soos koedoes, sebras, kameelperde...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge bied selfsorgverblyf in Graskop, Mpumalanga. Dis net 50 m vanaf Graskopkloofwaterval en bied ‘n lieflike uitsig oor die Laeveld. Dis die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. Verblyf word gebied i...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Graskop, Mpumalanga

In die rustige dorpie van Graskop op die Panorama Roete in Mpumalanga, sal jy die oord vind. Die oord se ligging is ideaal vir beide vakansiegangers asook die reisiger wat een nag wil vertoef. Ons is naby aan die Kr...

20% af Weeksdae!
VanafR1 090
R872
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende K...

30% af Aanbod!
VanafR1 990
R1 393
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

La Kruger Lifestyle Lodge is in Marlotpark, 'n safari-wildreservaat wat aan die Krugerwildtuin grens. Die lodge is weggesteek in die pragtige Bosveld en het dekke wat rondom die bestaande Marula-boom en ander Bosvel...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 450
R1 088
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Magani Ridge is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n 3000 ha-wildreservaat en -vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga, geleë is. Dit is 'n gewilde o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethal, Mpumalanga

Moments Away Guesthouse is 2 km vanaf Bethal geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n rustige plaaswegbreek. Die gastehuis beskik oor 5 selfsorgeenhede, asook 'n...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Manzini Swazi King Chalets skuil in die ongerepte bosveld in Marloth Park, naby aan die suidelike puntjie van die Kruger Wildtuin, net 'n halfuur van Mosambiek en Swaziland af. Al die chalets is oopplan en bied sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Hillview Holiday Cottage is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Graskop. Graskop is die poort tot die Panoramaroete en spog met 'n uitgebreide voëllewe. Daar is verskeie winkels, galerye, s...

10% af Aanbod!
VanafR875
R788
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Barberton, Mpumalanga

Old Coach Road Guest House is op 'n perseel van 5 hektaar geleë, 9 km buite Barberton op die R38 Kaapmuiden Pad. Die gastehuis word omring deur inheemse plantegroei en die nalatenskap van die dae van Barberton se g...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Die elegante Eco-Eden Bush Lodge bied 'n ongeëwenaarde, omgewingsvriendelike ervaring in Afrika met boma-aande, tradisionele kos, sterrekyk en ontspanning. Word wakker in jou luukse kamer met die gekwetter en gesin...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Barberton, Mpumalanga

Hierdie bekoorlike gastehuis bied verblyf in die bekoorlike dorpie Barberton. Dié dorp is teen die voet van die Makhonjwaberge geleë. Eagle's Nest het slaapplek vir 8 gaste in 2 stylvolle gastekamers in die hoofh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpu...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za