Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.

Eureka, Ontsnap Uit Johannesburg

De Witte Huis

"Ek was net vlugtig daar deur, maar ek dink dit is 'n rustige omgewing."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

À la Maison Boutique Guesthouse

"So baie om te sien en te doen in die omgewing, wens ons het meer tyd gehad!"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Kleinplaas Guest Farm

"It has sentimental value for me because my daughter is at school there. I really don't know the town."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

A Touch of Grace

"Dit is 'n baie mooi area en stil, en kan nie wag vir nog so 'n geleentheid nie."

Lynnwood, Ontsnap Uit Johannesburg

AAA Accommodation

"Baie netjies en skoon, maar mens verdwaal baie maklik daar."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Wonderlik om te sien hoe die dorp vooruitgaan na ons vorige besoek twee jaar terug. Die mense is uitermatig vriendelik. Gaan beslis 'n meer gereelde bestemming op my lys wees."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Ngiri Safaris

"Uitstekende wegbreek met Groot Vyf, baie naby aan Johannesburg."

Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Saamrus Guest Farm

"Lots of arts and craft shops nearby."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Amber Moon

"Baie te doen, baie plekke te sien. Ideaal vir naweek-wegbreek."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Hidden Grace

"Paaie vol gate. Hoofstraat baie raserig, veral as jy in restaurante sit."

Sentraal Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

A Touch of Grace

"Dit bly en sal altyd 'n plek van groot waarde in ons harte wees, omdat ons hele gesin daar geswot het."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Michael-Angelo Guest House

"Rustige, pragtige, skoon plek. Ongelooflike restaurante, gastehuise en vriendelike mense."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Otters' Haunt

"Sal weer soontoe gaan, het rustige atmosfeer langs rivier gesoek, sal net seker maak volgende keer vir ander blyplek."

Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg

Tshikwalo Lodge

"Ons het nie een van die Groot 5 gesien nie, maar sal wel weer gaan."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Ons kon nie veel doen in Parys nie omrede ons net vir 'n kort tydperk daar was vir 'n troue en met die baie reën was dit nog moeiliker om alles te besigtig wat ons wou. Die winkeltjies in die hoofstraat het ons dadelik beïndruk. Ons het net baie slaggate gehad in die pad wat ons moes ry na The White Giraffe, Schilbach Street. Hoop ons kan weer eendag terugkeer na Parys om langer tyd te spandeer."

Skeerpoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Mistique Waters

"Vriendelike mense, pragtige omgewing en talle inkopie-geleenthede vir die vroue."

Van der Hoff Park, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Manor Guest House

"Bietjie ver van Aardklop-terrein, maar is baie rustig."

Faerie Glen, Ontsnap Uit Johannesburg

Corinne Place

"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."

Die Bult, Ontsnap Uit Johannesburg

Dream Stop Guest Rooms

"Die Bult was gerieflik naby waar my Suster by NWU studeer. So ons was lekker naby mekaar en die verskillende restaurante maak kuier/etes baie gerieflik."

Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg

The Royal Guest House

"Stil omgewing, naby aan winkels en restaurante."

Blad
Blad 125 - Wys 3721 tot 3750

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang