Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 8862 resensies.
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Kosmos View Luxury Apartments"Hartbeespoort is naby aan Rustenburg en die Wesrand geleë en 'n vinnige wegbreek is moontlik binne 'n bestek van minder as n uur. Daar is verskeie goed om te doen in die omgewing so daar is nooit 'n vervelige oomblik nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Parys is die awesomeste plek met die vriendelikste mense wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Kan nie wag om weer Parys te besoek nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
7 @ Parys"Quaint little town, with a nice buzzing art district near the river."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Dorpie is pragtig en 'n klipgooi van die stad af!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Parys"'n Uur se ry vanaf Johannesburg en jy is op die platteland met vriendelike mense, rustigheid en heerlike kos!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
KayanZee Lodge"Die paaie in die dorp kort aandag. Die munisipaliteit moet maar 'n plan maak."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Rustica Accommodation"Fouriesburg is die plek om te gaan bly as jy Clarens toe wil gaan omdat dit meer stil is en die pryse is ook baie beter. The Windmill is die plaaslike inwoners se gunsteling eetplek en dit lyk ongelooflik mooi. Fouriesburg gee vir ons ‘n plattelandse gevoel en dit was wonderlik!"
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Very enjoyable town with more than enough restaurants and bars! Really safe environment and will definitely be back!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Chateau la Mer Exclusive Guesthouse"Dis 'n pragtige omgewing wat net gesien moet word."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Merino Guest Farm"Was verbaas het nie verwag dat dit so groot was nie en groot winkelsentrum."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
iZapa Bush and Game Lodge"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker eetplekkies, brouery met lieflike bier wat proe soos koeldrank maar skop soos 'n muil! Baie mooi omgewing. Ry rond en kruip in al die plekkies in. Hulle winkels het uitsonderlike antieke meubels asook moderne dekor! Kyk met die oë of gaan om lekker te koop!"
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Purple Pillow Gastehuis"Lekker dorp. Ongelukkig is die Vaalrivier baie vuil."
Klerksdorp, Ontsnap Uit Johannesburg
St Andrews Guesthouse"Pragtige dorp. Altyd lekker om daar te werk."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Ek was nog nooit in Parys nie, baie gehoor en ons het die Vrydag daar rondgery en dit was net amazing, dis so mooi klein plekkie wat so baie het om te sien. Ons sal graag weer daar rond kuier."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Fisant, Bokmakierie & Hoephoep"Lekker basis om die res van die Oos-Vrystaat te verken."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Ek dink Parys moet die Vaalrivier se moontlikhede as 'n toeristebestemming meer ontgin en ontwikkel. Ons sou graag 'n restaurant/kuierplek op die oewer wou besoek wat miskien ook veerbootvaarte, ens sou aanbied. Ons kon nie 'n skoon, gesellige kuierarea aan die oewer opspoor nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Rustenburg is a great place for the outdoor and wildlife enthusiast."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Baie dankie vir julle vriendelike diens."
Oranjeville, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Vette Vis"Heelwat padwerke op die oomblik. Maar dit sal wel voltooi word. Dan sal dit net beter wees. Baie vriendelike staf in die winkels ook."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
The Blue Orchid"Wonderlike area wat baie bied vir enige besoeker."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dit is nie die Nasionale Kruger Wildtuin nie, maar vir die gerief om dit feitlik op jou voorstoep te kan hê, is dit oor en oor die moeite werd om vir 'n dag of twee hier te kom ontspan."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Die wild is bietjie min, van die groot vyf het ons net een gesien."
Fouriesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumula Guest Farm"Klein dorpie, lekker eet- en ontbytplekkie, Die Kombuis. Pragtige ligging."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Happy Valley"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Lekker bosgevoel, maar min diere vir die grootte van die plek."