Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5369 resensies.
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
La Vie Gastehuis"Die versorging van munisipale sypaadjies en middelmannetjies laat veel te wense oor."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Die dieretuin was regtig goeie waarde vir geld en ons het dit baie geniet. Chameleon Village het baie om te doen vir klein en groot. Omgewing pragtig en redelik rustig. Genoeg restaurante vir elkeen se smaak. Al die mense wat hulle goedere aan jou probeer verkwansel by die damwal se oorgang is steurend, asook die extra tien karre of so wat oor die rooi ligte ry aan beide kante van die dam en dus die hele verkeer-reguleringskedule van balans gooi is 'n probleem waaraan hulle kan aandag gee."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Magalies Park"Daar is heelwat te doen, die kabelkarretjie, Pretville en die Magalies Park-kolgansbootrit was definitief hoogtepunte!"
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
The Conclave Country Lodge"Ons bly ons hele hele lewe in Gauteng en het nog nooit geweet dat daar so 'n lieflike wildreservaat/area net om die hoek is nie. Gaan area beslis baie meer besoek in die toekoms. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Jul sal besprekings by klomp restaurante moet doen, so bespreek vroegtydig, maar gelukkig is daar ook 'n Spur wat werklik 'n voorbeeld is vir ander Spur's in die land."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Min mense het die Groot 5 gesien. "
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie verskeidenheid besienswaardighede en eetplekke en lieflike atmosfeer. "
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Dis lekker naby aan Pretoria vir 'n vinnige wegbreek wat voel of mens sommer ver weg is."
Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg
The Homestead Guesthouse"Ons familie bly in Sasolburg so ek kan nie eintlik kommentaar lewer nie, was maar net daar vir 'n begrafnis. Ons bly vêr daarvandaan, maar wat ek gesien het is die dorpie mooi skoon maar soos orals is die paaie in 'n slegte toestand."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Die pad is bietjie sleg maar die moeite werd gewees, sal regtig weer gaan kuier. Hartebeespoort was ons kuier plek vir oor die 15 jaar, want ons bly in Centurion."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Mid-week is a great visit, but do know that most places close on a Monday post the weekend."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Die selfry permitte is effe duur wat 'n daguitstappie nogal duur kan maak, andersins is die geriewe en verblyf heel goed."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Baie teleurstellend dat ons nie noord kan ry om die buffels en olifante te kan sien nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Paradise on the Vaal"Pragtige, interessante dorpie met lekker buitelugaktiwiteite en geskiedenis van die impak van 'n meteoriet."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Milorho Lodge"The other places next to Miloro also seemed nice like Canopy Tours, we'd like to visit them also one day."
Senekal, Ontsnap Uit Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal ontvang gaste vriendelik. Ek het ongelukkig net ’n nag daar oorgebly en kan nie oor sy besienswaardighede kommentaar lewer nie, maar die omgewing is pragtig."
Kroonstad, Ontsnap Uit Johannesburg
Tuscana Villa Guesthouse"Dit was 'n oornagplek en ons het nie die dorp verken nie."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"Scenery and nature at its best. Peaceful atmosphere. Not far to travel from the busy Johannesburg."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Nullarbor Cottages"Beautiful scenery, and many lovely hikes to choose from."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Te veel om te doen in so "kort" langnaweek, sal binnekort weer moet gaan. Moet nog baie doen."
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Pumleni Guesthouse"I love Harties, not far from home, perfect getaway but as always busy busy but that's cool. Loved it. So much to do just disappointed as we would have loved to do the Elephant Sanctuary but so overpriced for South Africans. I can fly to Durban and back with that payment to see my grandson. That's what I plan to do. "
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Wildways Bush Camp"Limited game. Restaurant service and food quality at Lazy River Pub and Arlington Brewery severely lacking - need to pick up their game to keep attracting visitors."
Hekpoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Steynshoop Valley Lodge"Paaie te sleg, baie vuil in omgewing, papiere en gemors lê oral gestrooi, alhoewel dit seker maar oral in Suid-Afrika so lyk! Wat 'n jammerte dat niemand meer omgee!"