Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Definitief die moeite werd om die paaie wat nie gereeld gery word te probeer."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Dream Stop Guest Rooms"Die munisipaliteit van Potchefstroom laat die pragtige dorpie totaal en al in die steek. My dogter studeer daar en ek is bekommerd oor haar veiligheid asgevolg van die toestand van die paaie en dat die krag, sonder enige waarskuwing, net afgesit word op die Bult. Dit was angswekkend, omdat dit stikdonker was en ek weet hoeveel studente en jongmense in die strate is, omdat hulle net vry wil lewe."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Baie verskillende hekke. Kan soms deurmekaar raak."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Sugarbush Hill Country Cottages"There is a lot to do in Rustenburg and people are very friendly."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Gegund Gasteverblyf""Die Plek" se pizza is 'n moet om te probeer in Parys!"
Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg
Out of Africa Lodge"Die olifant en apie sentrum is beslis ’n plek om te besoek."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Restaurants close very early."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
La Motte Gastehuis"Bethlehem se mense was baie vriendelik en het my tuis laat voel. Die dorp self is maar bietjie verniel (nie onderhou nie) met slaggate, ens. Maar anders is dit baie skoon."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Danes on Vaal"Gaan eet gerus by O's restaurant. So romanties tussen die wandelpaadjies en op die rivier en heerlike kos met bekostigbare pryse word voorsien."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ek was nie bewus jy moet betaal as jy na die naweek die plek verlaat nie."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Grey Manor Guesthouse"Lovely little town, pleasantly surprised. "
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Ons besoek Potchefstroom omdat my dogter daar studeer. Dis ongelukkig om te sien dat die paaie verskriklik agteruitgaan en die dorp is oor die algemeen nie skoon nie. Die probleme met die munisipaliteit haal die dorp in. Die krag het sonder enige kennisgewing afgegaan en die dorp was pikdonker, daar was nie kragopwekkers nie en dit stel die kinders baie bloot aan misdaad en gevaar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Biekierus Selfsorg Akkommodasie"We were pleasantly surprised at the excellent service we received everywhere we went. Everyone was very friendly, a lovely warm town."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Berlin"Daar is tans (Februarie 2021) baie padwerke in die groter strte van Bethlehem, wat dit baie frustrerend maak om in die dorp te ry. In die omliggende gebiede word die paaie ook opgegradeer, so dit is nie op die oomblik ’n aangename ervaring nie."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Parys Golf and Country Estate 2951"Parys is just the best holiday destination. The place is beautiful and the people are nice."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Elgro River Lodge"Alles wat jy nodig mag kry. Pragtige gholfbaan en inkopiesentrum."
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Beautiful scenery, very close to the Dinokeng Game Reserve."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Not to sure if I will book in Dinokeng again."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Lekker naby Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek na die bos."