Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.

Wellington, Ontsnap Uit Kaapstad

La Rochelle

"Baie interessante historiese dorpie. Baie sentraal geleë. "

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

Melkbosstrand Bed and Breakfast

"Baie oulike plek. Die see is net vrek koud daar. Maar dis heerlik vir sommer net stap, honeymoon of net rustig wees. Sal nie die kinders saam neem nie, hulle sal ons die mure uitdryf omdat hulle nie sal kan speel in die see nie, ons is binnelanders en ken nie van "surfing" nie."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Kenjockity

"Het sedert 1990 vakansiehuis op Onrus. Hermanus het pragtig ontwikkel sedertdien met eerstewêreldse standaarde!"

Onrus, Ontsnap Uit Kaapstad

Haven of Peace & Garden Cottage

"Onrus is beslis een van die plekkies wat ons oorweeg met aftrede. Ons is mal daaroor! "

Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad

De Volkshuijs

"Bredasdorp is 'n baie mooi dorp en 'n mens kan alles kry wat jy soek as jy daar met vakansie is en die dorp is ook nie baie ver van die see af nie."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Jongnooientjiesfontein

"Awesome, stunning plekkie! Rus en vrede vir die siel!"

Napier, Ontsnap Uit Kaapstad

Napier All Sorts

"Baie interessante winkeltjies en omgewing."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Ladera Vista

"Ons is mal oor die Paarl. Sal altyd soontoe gaan as ons in die Kaap is."

Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad

Hermanus Beachfront Lodge

"Hermanus is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het. Daar was ook geen bedelaars wat om jou swerm nie."

De Hoop Nature Reserve, Ontsnap Uit Kaapstad

Aloe Cottage

"A very impressive Nature Reserve!!"

Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad

Aanhuizen Guest House

"Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

De Hoop Cottages

"Robertson as toeriste-bestemming is uitstekend, veral as jy 'n wynliefhebber is, met die baie wynplase in die omgewing. Ook die natuurskoon is 'n pluspunt."

Klapmuts, Ontsnap Uit Kaapstad

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Baie sentraal geleë om die wynlande te besoek."

Melkbosstrand, Ontsnap Uit Kaapstad

4a Human Cresent

"Die strande is ongelooflik mooi en skoon."

Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad

Flamingo Park A2

"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."

Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Blue Bay Lodge & Resort

"Absolute comfort and beautiful scenary!"

Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Tourist Lodge Gansbaai

"Die Tolbos restaurant is 'n wenner!"

Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

White Shark Lodge

"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"We loved the Ziplining in Ceres!"

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Sandkorrel

"'n Moet-ervaar bestemming vir almal!"

Blad
Blad 542 - Wys 16231 tot 16260

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang