Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9327 resensies.

Knysna, Tuinroete

Goose Cottage

"Dit is pragtig en so baie om te doen. Rustig en iets vir almal."

Mosselbaai, Tuinroete

Riviera Nr 7

"Alles wat jou hart kan begeer."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Huidiglik is daar 'n tekort aan besighede soos 'n supermark (Nellas besig met renovasies) en bankgeriewe (OTM). Die winkel wat wel daar is, is redelik beperk so mens moet goed voorberei of jou grootmaataankope op Heidelberg gaan doen."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Beautiful beaches and friendly town."

George, Tuinroete

Coo-ee 9

"Rocco Mamas is 'n moet!"

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Zipline is 'n moet!"

Oudtshoorn, Tuinroete

The Whitehouse

"Meer mense kan bewus word van Oudtshoorn, veral vir die Cangogrotte, Wild ranch, Volstruisplaas, ens. Daar is genoeg winkels op die dorp om van te kies."

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Plenty of things to do around Knysna."

George, Tuinroete

Oppiesee Voëlklip 1

"Redberryfarm, the pottery restuarant en Jakkalsvlei-wynplaas is 'n groot moet-besoek wanneer jy in die omgewing is, al 3 plekke is kindervriendelik met lekker speelplek. Dik Frik se opdui-restuarant by Heroldsbaai maak die heerlikste kos, ondersteun hom gerus. "

Knysna, Tuinroete

Paquita Cottage

"Altyd 'n heerlike vakansie!"

Victoriabaai, Tuinroete

Pier Plesier

"Lekker restaurant by die see."

Stilbaai, Tuinroete

Beach Castle

"Skoonste dorp en strande met die vriendelikste mense."

Witsand, Tuinroete

Pole Pole Self Catering Holiday Home

"Great, would come here anytime but at Breede River Lodge."

Knysna, Tuinroete

Eastford Country Estate

"Over several decades of visits to the Garden Route and abroad, Knysna remains one of my favourites."

George, Tuinroete

Mysthill Farm Cottages

"Skoon dorp met vriendelike mense. "

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Dit is 'n familie-ontspanningsparadys."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Rustige atmosfeer, skoon dorp met goeie restaurante, waarde vir jou geld."

Mosselbaai, Tuinroete

Unit 70 Vista Bonita

"Pragtige omgewing, netjies en skoon. Vriendelike en behulpsame mense. Bied alles vir 'n lekker vakansie."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders woonstel 67

"Veilige omgewing. Voel soos 'n ander land maar almal praat Afrikaans. Baie om te sien en doen."

De Rust, Tuinroete

Meijer's Rust Farm

"Die waterval by Meiringspoort het ons asems weggeslaan. Asemrowend. Die dorpie self het oulike plekkies. Een dag se oorslaap is voldoende."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos Beach Flat

"Mosselbaai is 'n oulike vakansieplek. Beveel aan want jy kan van daar af vinnig by verskillende plekke uitkom."

Knysna, Tuinroete

Amber Guest Lodge

"An amazing place and peace and tranquility."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Wonderlike bestemming. Bly volgende keer langer. "

Plettenbergbaai, Tuinroete

Fynbos Ridge Country House and Cottages

"Plett is definitely one of our favourite destinations in South Africa! It is spectacularly beautiful with some of the best beaches and loads of excursions for those who love to do things! It is also a stunning small town with the right amount of shops and restaurants too."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Baie lekker, kom verseker weer kuier!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

O So Kozi

"Die Blouvlagstrand is asemrowend, en die Tuinroete bly maar die beste. Gedurende reënmaande is dit maar ’n ander storie, veral met die see so naby."

George, Tuinroete

Hugenot View

"We love George and will keep returning. Simply the best!"

Blad
Blad 144 - Wys 4291 tot 4320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang