Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Die Hawehuis

"Mal oor Stilbaai. Goeie plek vir mense van alle ouderdomme. "

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Baie lekker vakansiebestemming - naby George, Knysna en Mosselbaai."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Dit is altyd lekker daar. Die weer is goed en daar is soveel om te doen en te sien en 'n mens kan kies en keur uit die verskeidenheid restaurante."

Heroldsbaai, Tuinroete

The Third Dolphin

"A nice and quiet location."

Keurboomstrand, Tuinroete

Bos en See

"Daar is maar net een Keurboomstrand - ons gunstelingplek langs die Suid-Afrikaanse kus."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bella de Karoo

"Sal nog 'n paar plekke daar will besoek."

Witsand, Tuinroete

Ittledoo

"Altyd lekker in Witsand, selfs die winderige dae! "

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Baie rustige plekkie wat in 'n mens se hart inkruip."

Oudtshoorn, Tuinroete

Die Fonteine Country Guest House and Glamping

"Oudtshoorn is mooi geleë tussen die pragtige berge!"

Witsand, Tuinroete

Whale Watchers Inn

"Ekt daar grootgeword en Witsand sal altyd vir my 'n wonderlike dorpie wees. "

Keurboomstrand, Tuinroete

O So Kozi

"'n Wonderlike plek, 'n moet op die Tuinroete!"

Jongensfontein, Tuinroete

Alika's

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Hoog 109 High

"Eerste vekansie in Mosselbaai en sal seker nie die laaste wees nie. Die weer en die seelug is fantasties."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Witsand is 'n pragtige dorpie, so rustig en mooi en almal daar is vriendelik. "

Tuinroete

Teniqua Treetops

"Daar is baie om te ervaar in die Tuinroete en moet verseker op almal te bestemmingslysie wees."

Campher's Drift, Tuinroete

Caledon23 Guest House

"Campher's Drift is baie sentraal geleë en 'n baie mooi gedeelte van George."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Oulike dorpie, pragtige outydse geboue. Rustigheid wat 'n mens laat ontspan."

Hartenbos, Tuinroete

B30 Alikreukel

"Baie mooi skoon en beslis 'n goeie vakansiebestemming."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 80

"Die enigste teleurstelling is die feit dat daar 'n plakkerskamp op Diazstrand is en die strandlopers (vakansiegangers) aangerand en beroof word in die omgewing van die rotse. Lekker Afrikaanse en vriendelike gemeenskap. Ek sal dit geniet om daar te gaan bly of vakansie te hou. Die polisie moet net die misdadigers verwyder uit die omgewing."

Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat

"Verskriklik mooi! Naby aan Knysna, Sedgefield en al die pragtige strande! "

Stilbaai, Tuinroete

Myrtle's Retreat

"Dis 'n lieflike plekkie! Allergaartjie se skons is heerlik! Baie dinge om daar te doen, veral in Desember."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Baie om te doen en sien. Lekkerrrrrrr."

Oudtshoorn, Tuinroete

Bella de Karoo

"The town has really grown in the years since we have last visited and everywhere looked neat."

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Dis bietjie stil vir die jong mense, maar ons het die stilte geniet. "

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"Wildernis is 'n verpligte ervaring vir oud en jonk!"

Plettenbergbaai, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Soveel om te doen in die area - van 'n wolfreservaat tot n apiewoud. Awesome verby!"

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"Oulike dorpie, alhoewel hulle pryse oor die algemeen meer op die buitelandse toeriste van toepassing is en nie Suid-Afrikaners wat kuier nie. "

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Strandhuis

"Ons kom al jare in Hartenbos en hoe die hele strandfront verander het is iets om aan gewoond te raak, maar dit is seker vir veiligheid so verander, maar vir kinders is daar nie meer soveel om te doen soos vroeër nie. 'n Mens word nou gedwing om Diaz toe te ry vir vermaak."

Blad
Blad 282 - Wys 8431 tot 8460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang