Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Asemrowend mooi natuur, stil en rustig, lekker kos en vriendelike mense. Altyd 'n wenner om 'n lekker rustige breek by te neem."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Die grondpaaie is in 'n swak toestand."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Gerieflike oorslaapplek."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok

"Die dorp self is pragtig met die breë strate en ou huise. Dis net jammer die paaie is nie baie goed in stand gehou nie en 'n mens moet maar versigtig ry tussendeur die slaggate. Afgesien daarvan is Bethulie 'n pragtige dorp met vriendelike mense en pragtige natuurskoon. "

Westdene, Vrystaat

MacLeod House

"Hou van die gevestigde bome en ligging."

Clarens, Vrystaat

Collett House

"A lot of nice shops, bars and restaurants. Nice atmosphere in the little town."

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"'n Rustige area tot en met Woensdae. Oor naweke is dit baie besig, maar steeds aangenaam vir vermaak en kuier."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige, skoon en netjiese dorpie met ongelooflike restaurante en die uitsig is "to die for"."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Baie meer waarde vir geld as Clarens. Pragtige ligging. Langs die rivier."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Die geraas vanuit die township in die aand maak inbreuk op die rustigheid van die pragtige dorp."

Universitas, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"It's a clean and quiet place. Ideal for those who just want to relax."

Gardenia Park, Vrystaat

Cloud @ 96

"Lekker en stil area."

Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House

"Ek dink beslis dat iets gedoen kan word om daardie omgewing te ontwikkel of te bevorder. Lieflike mense en wêreld."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Beslis die juweel van die Vrystaat!"

Deneysville, Vrystaat

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Die dorpie kort 'n lekker restaurant wat bietjie later oop kan bly."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Oulike dorpie. Lekker stil en rustig."

Parys, Vrystaat

Rambling Rapids

"Baie mooi dorpie met baie aktiwiteite om oud en jonk mee besig te hou."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Dink nie dis gefokus op toerisme nie."

Clarens, Vrystaat

Upper House

"Mooi en rustig."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Baie mooi, skoon en netjiese dorpie met baie aktiwiteite."

Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage

"Gaan oor sy geskiedenis, en reisigers moet bereid wees om so 25 km se afdraai te maak. Absoluut die moeite werd."

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Dit was heerlik en ontspanne. "

Universitas, Vrystaat

Edaneg

"Naby die universiteit."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Absoluut uniek! Geen groot kettingwinkels en malls daar nie, wat goed is. Die natuurskoon is asemrowend. Baie unieke gemeenskap met baie kunstenaars en alternatiewe tipe winkels. Pryse van items kan redelik duur wees, maar daar is winskopies wat uitgesnuffel kan word! Redelik naby Lesotho, Golden Gate en ander besienswaardighede. Ek sal sonder huiwering teruggaan soontoe!"

Clarens, Vrystaat

Mont d’Or Hotel Clarens

"Clarens is 'n oornagstop. Baie mooi om in en uit te ry en 'n aand oor te slaap."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Daar het nie veel verander oor die afgelope jare nie, en soms is dit goed, maar anders kan dit voordelig wees om te verander of uit te brei om nuwe besoekers te lok."

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Puik plekkie met die mooiste winkels. "

Hoopstad, Vrystaat

Rose's Self-Catering Guesthouse

"They need to have a Capitec in the area."

Blad
Blad 206 - Wys 6151 tot 6180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang