Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."

De Rust, Wes-Kaap

Meijer's Rust Farm

"The venue is very close to the Meiringspoort road, so you may hear passing trucks."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Beach House Merak

"Mooi strande en rustige dorp."

Kleinmond, Wes-Kaap

245 Main Road

"Fantasties sal weer 'n plek bespreek."

George, Wes-Kaap

Cherry House

"Pragtige plek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Urban Oasis at The Square

"Mooiste plek in Suid-Afrika."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Alikreukel Akkommodasie

"Baie mooi dorp, 'n area waar jy moet oorslaap en verken naby aan groter dorpe. Die mense is baie vriendelik. Die dorp voorsien baie aan die buitelandse mark. Wegneemeetplekke maak vroeg toe, maar restaurante maak daarvoor op. Alles is naby en daar is min verkeer."

Tulbagh, Wes-Kaap

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Wat 'n aangename verrassing, daar is so baie in en om Tulbagh te doen, veral die wynproe by Saronsberg en Montpieller is uit en uit die moeite werd. En daar is die aangenaamste klein Gin Tasting Room by Vindoux, 'n ervaring op sy eie. Die omliggende dorpies is naby genoeg om byvoorbeeld te gaan Zipline in Ceres. Was vir seker die moeite werd vir 'n naweek se wegbreek."

Merweville, Wes-Kaap

Springbok Lodge Merweville

"Merweville is nie vir almal nie, baie stil en rustige dorpie. As jy hou van stilte en rustigheid is dit ideaal. Dorpie is skoon en mense is baie vriendelik."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Fairview

"Mooi klein dorpie."

Montagu, Wes-Kaap

J's Audacious Living 2

"We loved the town and the area. We were able to walk around and explore, such a clean town, and the buildings and gardens are all well maintained."

Agulhas, Wes-Kaap

Speedo's en Crocs

"Mooi dorpie, en baie om te doen. Skoon strande en vriendelike mense. Baie lekker restaurante om by te eet."

Stilbaai, Wes-Kaap

Beach Blessings

"Still Bay is a beautiful quiet town. With the ocean right at the doorstep. The people is very friendly and the town is clean with beautiful houses. Will be back."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lalapanzi Lodge

"We live in Cape Town and are very grateful we do."

Onrus, Wes-Kaap

Karibu Self-catering Accommodation

"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."

Langebaan, Wes-Kaap

The Pelican

"Langebaan is 'n goeie naweek wegkom dorpie met restaurante om van te kies en te keur met lekker strande om te baljaar."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Stiller dorpie - party mense kan dit nie geniet nie, maar vir my was dit wat ek benodig het en 'n skoon plek om te oornag."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbosstrand Mini-Suite

"Mooiste Stad. "All in one" bestemming."

Agulhas, Wes-Kaap

Eureka 12

"Visit Agulhas a few times, always having a great time and stay."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Oasis Guest House

"They don't call it the mother city for no reason."

Gouritz, Wes-Kaap

Beach Break

"A lovely, friendly little place to visit."

Riversdal, Wes-Kaap

Mandi's

"Die mense is almal baie vriendelik in Riversdal en het ons baie tuis laat voel."

Wildernis, Wes-Kaap

The Tops Guest House

"Het nie regtig tyd spandeer nie, maar baie besig en kommersieel."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Net dat ek verlief geraak het op die dorp."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Peperboom

"We traveled for medical purposes but had the opportunity for a Penninsula Scenic drive, very beautiful, nice food, and many more things to do."

Albertinia, Wes-Kaap

7 Mill

"Albertinia is 'n klein dorpie, rustig en waar ons oornag het, veilig en daar is baie plekke in omliggende gebiede om te besoek en te doen."

Wellington, Wes-Kaap

Hanna

"Veilige, mooi opgewing baie wynkelders."

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang