Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Knysna het 'n ongelooflike mooi natuurskoon en veral ook pragtig by Leisure Island. Die sakekern is baie besig en voel bietjie onveilig veral in die aand as mens daar stap."
"Destyds 'n klein, stil plekkie met 'n wonderlike breë strand. Die regte plek om te ontspan."
"'n Plek waar enige gedissiplinêre persoon sal wil bly. Die see en nostalgiese berge is pragtig."
"Parts are very rundown. Too many people and roads are very old and thus congested. The demographics are a problem waiting to happen."
"Een van die heel beste naweke ooit, so rustig, ons kon heerlik ontspan. Die plek is so mooi en silwerskoon en alles in die cabin is net die beste."