LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Wes-Kaap

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44462 resensies.

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Heerlik en stil vir mense wat rus nodig het."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Van Villa 2

"'n Pragtige plek met baie vriendelike inwoners."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

21OnKleinKaroo

"Beautiful place to visit."

Stanford, Wes-Kaap

Rhus Cottage

"Very tranquil place. Loved the vintage shops and restaurants."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Windpomp Guesthouse

"Loved Tannie Poppie rooster koek stand."

Wellington, Wes-Kaap

Hanna

"Die mooiste dorp in die Boland."

Riversdal, Wes-Kaap

Rusticana Guest House

"Die kos van die eetplekke was nie lekker nie."

Greyton, Wes-Kaap

The Victoria Room

"Love Greyton, the way the community came together after the flood is commendable. It's definitely one of my favourite towns to visit, we will be back for the next Classical Weekend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Just Off Long

"The most convenient place to visit and met beyond my expectations. "

Hermanus, Wes-Kaap

Anchor's Rest

"Hermanus is 'n heerlike toerismebestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palms

"Amazing little town and tourist friendly, and the diesel was cheaper!"

Strandfontein, Wes-Kaap

WesKus PanDokkies

"Veilige, ongerepte plek. "

Paternoster, Wes-Kaap

Duifie

"Sal slegs daar stop om die pragtige natuurskoon te beleef, maar sal nooit weer daar vakansie hou nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Seekat 1

"Beste Weskusdorpie met wonderlike mense en Weskuskultuur. Heerlike kos. Plek om altyd na terug te gaan. "

Hermanus, Wes-Kaap

207 Bay View - E23

"Bietjie te besig. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Dirk Cottage

"People are very friendly. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Longbeach Beach House

"Baie plekke om na te gaan. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

LeRens Haven B&B

"Yzerfontein is 'n netjiese, skoon dorp en almal wat ons mee in aanraking was, was vriendelik en behulpsaam."

Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap

12 on Beach

"Was heelwat beïndruk met die polisie se sigbaarheid."

Hermanus, Wes-Kaap

The Rainbow House

"Hermanus is beautiful!"

George, Wes-Kaap

Bergsig Apartment

"Baie skoon en netjiese dorp, op die Tuinroete geleë en naby die see, definitief 'n wenplek om vakansie te hou."

Merweville, Wes-Kaap

Die Botes Huisie

"Mooi om vinnig te besigtig, maar nie 'n oorslaap werd nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Die dorpie is baie vervalle."

Greyton, Wes-Kaap

Eudaimonia

"'n Dorpie om te sien saam met Genadendal."

Barrydale, Wes-Kaap

Little Karoo Dream

"Kunstige dorpie met interessante mense. Heerlike eetplekke (Blue Cow)."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!