Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37425 resensies.
Celestine J. - 19th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Sunny weather, great location a beautiful view. A majestic place. Will always love Cape Town.
Liesel V. - 19th January 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Sal beslis weer Greyton besoek.
Rolf V. - 19th January 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Uitstekende bestemming.
Suzanne D. - 19th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Altyd lekker op Onrus/Vermont en Hermanus!
Ravial A. - 19th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wonderlike plek, kon alles doen wat ons wou.
Morgan N. - 19th January 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Awesome place.
Maryke F. - 19th January 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Small town with nice restaurants.
Nardus S. - 19th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Tiener-vakansiedorp.
Abigail M. - 19th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Best place.
Sadiyah S. - 19th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai was a nice holiday destination.
Pieter E. - 19th January 2021
staying in Napier, Wes-Kaap
Vriendelike dorpie met baie karakter en pragtige plase.
Nida B. - 19th January 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dit is 'n fantastiese plek vir rus vir jou siel!
Tamara N. - 19th January 2021
staying in Arniston, Wes-Kaap
We love Arniston!
Warda M. - 19th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town is not too bad.
Sanet L. - 19th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Sa altyd terugkom na Hermauns.
Patsy W. - 18th January 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dit is al vir meer as 40 jaar ons wegbreekplekkie. Van kamp, gastehuise, privaat wonings huur, tot die plaasatmosfeer. Die markie bly ’n gunsteling - veral die pannekoek.
Hein R. - 18th January 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Fantastiese Weskusdorp waar ons ongetwyfeld weer sal kuier.
Gw V. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie om te doen. Van die poskantoor-boom wat oor die 500 jaar oud is, Ziplines, opstap-roete na die lighuis en heerlikste koffie by verskeie koffieshops.
Eunice N. - 18th January 2021
staying in Matjiesfontein, Wes-Kaap
Interessante geskiedenis.
Carlanie V. - 18th January 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Mooiste uitsig oor die dorp vanaf Atlantic Drive, genoeg restaurante en padstalle om te verken, Darling is naby genoeg vir ’n lekker daguitstappie met baie om te verken, maar die ontspanne en rustige atmosfeer en vriendelike mense is die ware prys.
Riana B. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie mooi.
Andre V. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiebestemming.
Maritza C. - 18th January 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie oulike vissersdorpie met 'n unieke atmosfeer.
Janet T. - 18th January 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtig, maar min om te doen in die onmiddelike omgewing.
Razaan M. - 18th January 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Private B&B's in the area uplift standards. You struggle lots of times to get phone calls connect to the call centres of the municipality itself.
Corne M. - 18th January 2021
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp.
Karin W. - 18th January 2021
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtige ligging.
Weane F. - 18th January 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Baie rustig en baie vriendelik.
Pieter V. - 18th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ongeag Covid sal Kaapstad altyd lekker bly.
Elana A. - 18th January 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Quiet, real west coast town atmosphere.
Allan G. - 18th January 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad bly die beste vakansiebestemming vir ons as gesin, met 'n amper tasbare vakansie-atmosfeer en so baie om te sien en doen vir die hele gesin.
Ronel H. - 18th January 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
'n Mooi see vir 'n Gautenger! Genoeg winkeltjies en mooi skoon in die strate!
Hendry C. - 18th January 2021
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
’n Ware Weskus-dorpie, met die mooiste uitsig oor die see.
Hendry C. - 18th January 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
Stanford bied jou die kans om lekker te rus en dan van daar af jou vakansie te beplan rondom al die aktiwiteite in die omgewing.
Leanda E. - 18th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beautiful destination.
Melanie B. - 18th January 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is beautiful and we love staying there.
Dean W. - 18th January 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches.
Henerize V. - 18th January 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lieflike besienswaardighede.
Ronell G. - 18th January 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige netjiese dorp met baie om te sien en wonderlike wynplase.
Charlene R. - 18th January 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Die Botaniese Tuin was 'n aangename verrassing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]