Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

De Rust, Wes-Kaap

Vredelus Plaas Verblyf

"Oulike dorpie en oulike eetplekkies."

Knysna, Wes-Kaap

Glen House

"Baie oulike plek. Baie om te doen."

Stilbaai, Wes-Kaap

David Bongers Holiday Accommodation

"Kan nie wag om weer in Stilbaai te kuier nie. 'n Funksionele dorp beskut van die woeligheid van die stad."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"'n Dorp met waardevolle geskiedenis. Beleef 'n oorspronklike Weskus-ervaring met goeie-hart mense hier!"

Langebaan, Wes-Kaap

Catalina Cottage

"Beautiful town. Clean. Friendly restaurants. Spar shop. Quiet. Relaxing."

De Rust, Wes-Kaap

Rus In De Rust

"Mooi dorpie met pragtige uitsig op die berge."

Greyton, Wes-Kaap

Fiore Greyton Accommodation

"What a lovely and vibrant place to go to."

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Shops have a repetitive theme. Water Front has lots of potential but is poorly advertised in the main village. The fish shop was not open at the advertised time."

Velddrif, Wes-Kaap

Unit 32 Port Owen Marina

"All I can say is that Velddrif is a beautiful place. Very quiet place and a safe place."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Pladda in Plett

"Pragtige dorp om te besoek. Baie plekke om stil te hou en net te sit en kyk. Restaurante is volop en baie interessant. Mobys by die hoofstrand se diens en kos was uitstekend, en vir heerlike rondloop en interessanthede koop, moet jy nie Old Nick Village misloop nie. Seker ons 6de keer wat ons hier oornag en ons ontdek nog steeds wonderlike plekke. Buite seisoen, let wel!"

Paternoster, Wes-Kaap

Vinkie

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Die werk is net skaars vir die inwoners."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sunset Studio 11

"My vooruitsig om na terug te keer. Voor ek vir ewig gaan rus."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Anker

"Everywhere is water, and to see the salt factory and how the salt is made was awesome."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Concord Apartment

"Ons is mal oor Stellenbosch!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kalahari & Namib Cottages

"Depending on your reason for staying in Yzerfontein, it is a delightful seaside town with a variety of good eating places, and a beautiful coastline, especially great for sunset views."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

The Country Garden

"Route 62 is 'n moet-sien vir elke Suid-Afrikaner."

George, Wes-Kaap

Mysthill Farm Cottages

"Plattelandse. groot dorp met alles wat jy nodig het. Baie goeie restaurante. Geniet die natuurskoon."

Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur

"Baie om te sien in en rondom Stellenbosch."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Streams Cottage

"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Other attractions are within a reasonable distance."

Kaapstad, Wes-Kaap

Krystal Beach Hotel

"Value for money, lots of things to do and enjoy."

Gouritz, Wes-Kaap

Gourits Holiday Flats

"Nie veel om te doen, behalwe as jy 'n ernstige hengelaar is nie."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Abalone Self-Catering

"Lekker eetplekke en top gehalte."

Gansbaai, Wes-Kaap

SeaKaya

"Lieflike plek."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Keurbooms Getaway Studio

"It's a nice place to go on vacation and the views are great."

Blad
Blad 105 - Wys 3121 tot 3150
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang