Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Knysna, Western Cape

Glen House

"Die dorp self doen dit nie meer vir my nie, te besig en parkeerplek 'n probleem. Daar word te veel van dieselfde produkte aangebied en te oorweldigend vir die toeris. Die omgewing buite die dorp en wat alles besigtig kan word is 'n groot inspuiting vir Knysna."

Tulbagh, Western Cape

Raptor Rise Farm

"Pragtige dorpie met baie om te doen."

Oudtshoorn, Western Cape

Bisibee

"Oudtshoorn is 'n dorp wat 'n mens baie maklik kan geniet oor die vriendelikheid van die dorpsmense."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Lombards Guest House

"Nie veel om te sien nie. Die omgewing is beter."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Aant Dorpseind

"The purpose of our visit was to see the "flowers". We visited the Museum which we enjoyed. We enjoyed our meal in a local restaurant and the surrounding scenery is beautiful. "

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Vol geskiedenis. Die kwekery is 'n moet. Eetplekke is skaars."

Hartenbos, Western Cape

Riviera Hotel

"Beste plek in die hele Suid Afrika!"

Clanwilliam, Western Cape

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Die dorpie Clanwilliam is verwaarloos en die paaie is sleg."

Sedgefield, Western Cape

Chrysalis

"Sedgefield is stunning."

Hout Bay, Western Cape

Apartment 26 on Beach

"Houtbaai bly een van ons gunsteling bestemmings in Kaapstad."

Britannia Bay, Western Cape

Onse Baai

"Daar is baie min om te doen in Britannia Baai, maar as jy 'n boot het, is dit net die plek om te gaan."

Citrusdal, Western Cape

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Die aantrekking van Citrusdal as toeristebestemming is opgesluit in die pragtige omgewing. Ons sal graag weer die gebied wil verken."

Lamberts Bay, Western Cape

Languedoc Verblyf

"Pragtige plek met heerlike eetplekke."

Strand, Western Cape

Ocean Breeze Hotel

"An awesome place next to the coast to relax and be yourself."

Franskraal, Western Cape

Leegle

"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."

Yzerfontein, Western Cape

83 Dassen Island

"Yzerfontein is 'n pragtige dorpie met vriendelike inwoners!"

Stanford, Western Cape

Overberg Gems - The Little Farmhouse

"Die hele area skep 'n gevoel van rustigheid, tyd staan stil."

Prince Albert, Western Cape

Acacia Cottage

"Prince Albert is 'n mooi plattelandse dorpie wat goed bestuur word en 'n gemeenskap het wat baie betrokke is. 'n Verrassing by die kaasfabriek op die punt van die dorp was uitstekende boerewors!"

Klawer, Western Cape

Lemoenkloof Farm

"Die omgewing is ongelooflik mooi."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Maskam Guest Farm

"Baie puik plek en ons het dit baie geniet. Sal weer daar wil tuis gaan."

Hermanus, Western Cape

78 on 5th in Hermanus

"Heerlike eetplekke en baie om te doen."

Bredasdorp, Western Cape

Ou Werf

"Pragtige dorpie met nodigste winkels. Moenie te veel uitbrei nie. Hou van hoe dit tans is."

Strand, Western Cape

Emerald at the Bay

"Veilige en pragtige omgewing."

Paternoster, Western Cape

Alamapstieks

"Ek is baie lief vir Paternoster. Wens ek kon meer dikwels soontoe gaan gaan!"

Paternoster, Western Cape

Ahoy Cottage 4

"Beautiful town with plenty restaurants and things to do and see. Lovely beach!"

Paternoster, Western Cape

Baywatch Villa and Cottage

"Mooi plek, mooi strand. Hou van die wit huise."

Langebaan, Western Cape

Bella Casa

"Die huidige padwerke/"de tours" in Langebaan was die enigste demper op ons naweek."

De Rust, Western Cape

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust se potensiaal is nog by verre nie ontwikkel as toerisme bestemming nie. Dis 'n beeldskone dorpie met hope karakter en stories."

Page
Page 1091 - Showing 32701 to 32730
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers