Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Maar stillerig buite seisoen, maar die meeste geriewe is beskikbaar in die twee malls. "
"Die strand is baie klein gedurende hoogwater - dis egter geen probleem in die af seisoen nie."
"Ons is gaande oor Knysna, die omgewing is asemrowend mooi en sal sommer permanent daar wil bly."
"Perfekte plekkie om in te bly. Regtig net 'n paar minute af van alle bestemmings bv. Canal walk. Ratanga Junction, V&A Waterfront, Bloubergstrand, Tafelberg ens. "
"Dit is al die vriendelike en hulpvaardige mense wat vir Gansbaai lekker maak."
"Hermanus is 'n pragtige en lieflike dorp. Ek en my man het 'n tydjie by die see spandeer en dit terdeë geniet. Het lieflike foto's geneem met die agtergrond van die see in sig."
"Calitzdorp may be small but this has the advantage that you find your way around easily. Good places to eat in the evenings, lively but quiet. Ebenhart's pipe maker shop was a true highlight!"