Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Het 'n dokter nodig gehad en hulp by spreekkamer was baie goed en het 'n mens gemaklik laat voel."
"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."
"Daar is so baie om te sien en te beleef in Oudtshoorn dat jy definitief meer as 2 nagte moet oorbly."
"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."
"Klawer is baie klein. maar so naby aan Vredendal wat baie besighede en besienswaardighede het. "
"Such a beautiful historic area with beautiful Victorian homes. Close to all attractions and a brief walk to the promenade."
"Vanrhynsdorp is 'n pragtige plek met baie besienswaardighede rondom hom. Skoon en netjies. Die vriendelikste mense. "
"Beaufort het alles wat mens nodig het, vir 'n langnaweek is dit 'n lekker wegbreek bestemming. Karoo Nasionale Park is 'n groot aanwins vir die dorp."
"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "