Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.

Kleinmond, Wes-Kaap

Klein Uitkyk

"Vreeslik lekker gekuier."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Baie lekker en skoon."

Sedgefield, Wes-Kaap

Village Mews 8

"Baie mooi strand en PiliPili restautant by die strand is fantasties."

Knysna, Wes-Kaap

Elegant Quays Waterfront Apartment

"A stunningly beautiful, clean and relaxing place to visit."

Langebaan, Wes-Kaap

French Quarter in Sandbaai

"Ons was 28 jaar gelede in Langebaan met ons wittebrood. Dit was heerlik om die area nou weer te kon besoek. Die dorp het behoorlik uitgebrei en is nou 'n baie gewilde toeristebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blue Bay Studio

"Cape Town itself was very expensive, especially the cost of food at restaurants."

George, Wes-Kaap

Cherry Berry Lodge

"My favourite place for the past few years."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Villa Contessa

"'n Baie mooi dorp en perfek geleë om oor te slaap tussen Kaapstad en Johannesburg."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"It is a small town. Don't expect a place with shopping malls etc. It is a quiet seaside town. There are ample restaurants, and 2 grocery stores. It is close to other bigger places like Paternoster and Velddrif."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Pragtige, klein dorpie met vriendelike mense. Lekker sentraal om die area te verken."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Baie mooi dorpie en baie om te doen."

Saldanha, Wes-Kaap

La Capitaine

"Saldanha is a beautiful town which has not lost it's fisherman's charm. The people are friendly."

Weskus, Wes-Kaap

Schaftplaas

"Pragtige deel van Suid-Afrika wat baie meer besoek kan word."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

White Sands Guesthouse

"Die dorp lyk verwaarloos en het beter dae gehad het. Sal nie sommer weer besoek nie."

George, Wes-Kaap

Plaas Knoetzie Kamma

"Pragtige dorp en baie om te sien en doen. Vakansies kan dit net baie besig word."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Pudumo 102

"Ek en my gesin sal beslis weer in Mosselbaai vakansie hou. Ons sal wel net van 'n ander akkommodasie gebruik maak."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sundowner Loft

"Lovely destination, definitely coming back."

Wildernis, Wes-Kaap

Tranquil Shores

"Pragtige omgewing. Baie om te sien."

Gouritz, Wes-Kaap

Wheatland's Farm House and Chalets

"Beautiful beach resort and tidal pool is a must on a hot day."

Klawer, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Naby veskeie strande en wynlande. Kan heelwat plekke besoek terwyl jy daar bly."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Ek het daar grootgeword, sal altyd gunsteling plekkie bly."

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Die meeste restaurante wat ons besoek het, kan nie vis gaarmaak nie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

The Green Goose and Plett Dream

"Best coastal spot in South Africa."

George, Wes-Kaap

44 on Ribbok

"Die mense is almal vriendelik en die diens wat ons oral gekry het was voortreflik."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Extremely friendly people."

Weskus, Wes-Kaap

Gifberg Holiday Farm

"Ons kom gou weer terug."

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Dink hul sal moet werk aan hul veiligheid."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Tranquility Sea Cottage

"Baie netjies en baie om te doen."

Blad
Blad 161 - Wys 4801 tot 4830
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang