Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.
"Langebaan for us is quiet but peaceful and because we are a family with young children, it would be nice if Langebaan had more family-friendly activities to do like horse riding or quad biking."
"Ons ken al vir Gansbaai 'n geruime tydjie. As jy bewus is van die dorpie en sy mense, kan mens die beste maak van Gansbaai en omliggende dorpies."
"Lovely area. Great for us as it has nice roads around it. No place really to get dinner, but we got meat and wood and made a great braai. "
"'n Besoek in die middel van die winter gaan altyd uitdagings rondom die weer bied, maar dit is 'n pragtige dorpie. Dit is baie stil in die middel van die week, amper verlate. Diens by eetplekke was goed. Die winkels bied die nodige. (Die nuwe OK se betaalstelsel het egter altwee kere wat ons daar was ongedaan geraak). Na die groot storm, was die paaie na die punt en Suiderstrand feitlik onbegaanbaar. Nietemin, Agulas is 'n lekker plekkie om te gaan afsaal en asemskep."
"Die dorp is nie meer so veilig soos vroeër jare nie. Daar is baie bedelaars en die strate in die middedorp is vuil met baie "potholes" wat dringend aandag benodig."
"There are some great coffee stops and a couple of resaurants that we didn't try but looked like good eating out options."
"Tydens ons besoek was dit koud en het dit gereën en het ons nie die stad gaan besoek nie, maar ek moet sê die stad is skoon en die paaie word onderhou en daar is baie vriendelike mense."
"Ons het Swellendam se restaurant as hondevriendelik ervaar, meeste plekke het buitespasie, die enigste probleem was dat dit baie koud en nat buite was en ons het gesukkel om 'n plek te kry wat bereid was om ons binne te akkommodeer."
"Quirky little town where you can walk everywhere. Lots of great walking trails around the area and friendly people."
"Oor jare heen 'n besoeker aan die dorp. Daar is definitiewe agteruitgang in die dorp, die CBD is gereeld vol rommel en baie van die strate is in 'n toestand. Baie lief vir die dorp, en as dit nie vir die warm somers was nie sou ek nie omgee om daar te woon nie."
"Rawsonville is 'n pragtige dorpie wat ondersteun word deur die plaaslike boere (meestal druiwe). Dis 'n staproetemekka vir geesdriftige natuurliefhebbers."
"Kan nie enige negatiewe terugvoering oor Beaufort-Wes gee oor dit wat ek gesien het van die dorp nie."
"De Kelders had more than enough to do, we only did grocery shopping in Gansbaai."