Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Swellendam was our halfway stop-over so didn't get to spend any time enjoying the place unfortunately, but definitely a scenic little town even if just to pass through."
"Ek kom al jare van kleins af in Gansbaai, die plek laat my voel asof dit eintlik my huis weg van die huis is."
"Ons is nog altyd groot liefhebbers van die Weskus gewees en met Paternoster wat net onder 2 ure weg van die Kaap is maak dit die perfekte plek vir 'n vinnige Weskus-wegbreek."
"Meeste mense slaap oor in Beaufort-Wes as deel van 'n verder reis maar ek was spyt dat ons net een aand daar was, ek sal baie graag langer in die mooi en stil dorpie wou bly."
"Ons het 'n naweek spandeer, en daar was so baie om te doen. Die Cango Wildlife Sanctuary was 'n heerlike ervaring."
"Wat 'n fees van 'n plek met ongelooflik baie dinge om te doen met kinders."
"Tulbagh is altyd 'n sjarmante bestemming en perfek as jy hou van berge, wynlande en goeie restaurante."
"Wonderlike juweel in die Wes-Kaap wat besigtig moet word en definitief nie verniet genomineer vir dorp van die jaar nie!"
"Vir kuns- en natuurliefhebbers is hierdie dorp perfek. Pragtige omgewing met interessante winkeltjies en restaurante. Ek raai LA Parilla aan vir heerlike Latynse kos (veral die steak!)."
"Pragtige dorp met 'n gerieflike SPAR en alles wat mens nodig het."
"Gansbaai is 'n asemrowende kusdorpie wat 'n vinnige en beskostigbare wegbreek uit die stad uit bied. "