Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Nico V. - 18th April 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Top Karoo-bestemming.
Nicky J. - 18th April 2017
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Fantastic destination to relax and unwind.
Angela O. - 18th April 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness is such a beautiful place with its pristine beach and laid back local atmosphere!
Leandra’s L. - 18th April 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Big Bay is lekker vir 'n vakansiebestemming en ons het geen probleem met die ligging nie.
Louise D. - 18th April 2017
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Veilige omgewing waar jy lekker kan stap na besienswaardighede.
Charne P. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area.
Christian M. - 18th April 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Ouwêreldse heimwee!
Natalie S. - 18th April 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is pragtig!
Lucille B. - 18th April 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Naby genoeg aan die stad, maar stil genoeg om jou nie aan die stad te laat dink nie!
Danel K. - 18th April 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Lieflike Stellies. 'n Moet vir enige toeris.
Janita B. - 18th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons het die plekkie met sy atmosfeer en interessante mense baie geniet. Almal was gasvry, vriendelik en behulpsaam.
Layna F. - 18th April 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Seems to be a booming town with lots of construction going on everywhere. Mansions everywhere on the south side.
Johan K. - 18th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Skoon en netjiese dorp!
Bianca J. - 18th April 2017
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Pragtige strande!
Daniel Lourens V. - 18th April 2017
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Baie lekker plek op die Weskus. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou.
Andre V. - 18th April 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Daar is heelwat te doen en plekke rondom om te besoek, maar as jy die natuur, visvang en rustigheid wil beleef is dit die plek!
Wouter V. - 18th April 2017
staying in Silversands, Wes-Kaap
As jy 'n stil vakansie wil deurbring is dit die plek om te gaan.
Jose D. - 18th April 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke.
Monika R. - 18th April 2017
staying in Marina Da Gama, Wes-Kaap
We'll definitely be back!
Schalk K. - 18th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Great!
Elna P. - 17th April 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Dis so gerieflik naby alles.
Jaco V. - 17th April 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Lifelike plekkie
Magda B. - 17th April 2017
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Stunning!
Deborah H. - 17th April 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days.
Susan M. - 17th April 2017
staying in Wellington, Wes-Kaap
Wellington is 'n baie mooi plek.
Willie B. - 17th April 2017
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Baie goeie ligging.
Tersia S. - 17th April 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is mooi. Langebaan se mense is vriendelik.
Christine W. - 17th April 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Terniet is 'n juweel!
Johann V. - 17th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Bekoorlik.
Jan V. - 17th April 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Sal 'n besoek aan die Chris Barnard Museum hoogs aanbeveel.
Chris P. - 17th April 2017
staying in Boland, Wes-Kaap
Pragtige, unieke omgewing.
Chris P. - 17th April 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Mooi omgewing en 'n klipgooi van die see af.
Jan A. - 17th April 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Altyd lekker in Strand.
Rhalda W. - 17th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wonderlike plek met wonderlike mense.
Marthinus V. - 17th April 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met surfers paradise gevoel. Alles naby geleë en lekker familie-aktiwiteite.
Maralize D. - 17th April 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Mal oor Hartenbos.
Annamarie V. - 17th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n Fantastiese dorp.
Pienkes D. - 17th April 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Dis 'n hartland hierdie!
Jan H. - 16th April 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Groot verskeidenheid van eetplekke en oral baie vriendelike diens!
Barney B. - 16th April 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Netjies en skoon area. Maklik om Kaapstad toe te gaan. Baie eetplekke en geriewe. Strande is skoon en groot.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za