Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 43854 resensies.
"Het daar gewoon vir vier jaar,en dink dit is een van die mooiste toeriste bestemmings in Overberg, van die see tot die Hemel en Aarde-vallei dink ek nie jy kry mooier nie."
"Hermanus het oor die jare baie verander met 'n geweldige bevolking groei. Ek wil nie oor die Kerstydperk daar wees en dorp toe of verder ry nie. Hulle bou aan die R43 en dit gaan stadig met 3 vertragings op die oomblik en 60 km/h al die pad. Bly net in Onrus en Hermanus."
"Lieflike dorpie met baie besienswaardighede, lang, skoon strand. Het veral die inligting oor mak palings by toeristekantoor en die besondere 'Tuin op die Brak' geniet."
"We enjoyed getting to know the place better and it was a lovely mid break in between Cape Town and George. We had nice meal at Republic, within walking distance of Bergview."
"Goeie SPAR winkel. Boekwinkel (Oupa se Boekwinkel) langs die slaghuis is aan te bevele. Volop plek om te stap. Asemrowende plantegroei."
"Would recommend it for family getaways. It's the perfect place to unwind and relax. Kids really enjoyed their stay."
Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Bella Mia"Min eetplekke wat oop was moontlik weens grendeltyd."
"Plenty of good places to eat, nice beach and the local fishermen sell their fresh catch on the harbour."
"Heerlike kuier gewees, van die bekende wynplase tot 'n boetiekwynmakery besoek. lgnde het ons heerlik bederf met proe van boetiekwyne, olywe van verskillende formate en 'n paar atjars. Dis my idee van vakansie. En moenie van die mooiste grondpadpoort in die land (Seweweekspoort) vergeet nie. Sou nog 'n paar dae kon oorbly."