Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

JaMaRuRi Private Kamer

"Kaapstad was nogsteeds die mooiste en dit sal die mooiste bly. Ten spyte van die negatiewe sensasies maak ons die beste daarvan."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"A lovely Karoo town with friendly people. The Rude Chef restaurant was great."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Jolly Jenny @ The Dunes

"We had a lovely meal at Enrico's Italian restaurant on Saturday. Service was fast and friendly."

Knysna, Wes-Kaap

Greenside Self-catering Accommodation

"Always have a great time irrespective of the weather."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Lekker kuierplek met baie vriendelike mense."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Go explore the town as much as you can, lots more to it than meets the eye!"

Hermanus, Wes-Kaap

Normandie on Sea

"Ons kom kuier gou weer."

Kaapstad, Wes-Kaap

Umnenge Self-Catering Apartment

"Daar is altyd nog iets om te gaan doen en kyk!"

Gansbaai, Wes-Kaap

De Walvis Villa

"Baie plekke was toe tydens ons besoek aan Gansbaai."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Oppi See

"Eskom se beurtkrag is enigste laagtepunt."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Postcard

"Dis definitief die moeite werd."

Paarl, Wes-Kaap

Nantes-vue Guest House

"Wine farms the best."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Eldorado Private Collection

"Lieflike toeriste-attraksie. Die dorp en omgewing is baie skoon."

Kaapstad, Wes-Kaap

Azure on Big Bay

"Bly altyd 'n puik plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Peninsula Bay Rooms

"Daar is so baie om te sien en doen dat jy definitief meer as 'n paar dae nodig het. Ons sal definitief weer terug wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Kaapstad verskriklik mooi. Daar is so baie om te doen. Mense is vriendelik en sit hulle beste voet voor."

Worcester, Wes-Kaap

Maak Jouself Tuis

"Vriendelike plek met al die geriewe van 'n stad, maar plattelands genoeg met pragtige natuurtonele."

Kaapstad, Wes-Kaap

Jacoma Hof 20

"Die beste plek om vakansie te hou! Beeldskoon."

Prins Albert, Wes-Kaap

Brakdakkie Guest Cottages

"Mooiste, mooiste dorp! Ons het by Rude Chef geëet. Henriette is 'n wonderlike gasvrou en die kos was uitstekend. Die Swartbergpas was verruklik! Ons het dit werklik baie geniet. Baie, baie dankie."

Kleinmond, Wes-Kaap

Alpaca Cottage

"Definitief 'n bestemming wat die moeite werd is om te besoek en dis nie te ver van die Kaap."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Mens voel gemaklik, sommer met die intrapslag."

Elim, Wes-Kaap

Sielsalig Selfsorg

"Amazing! Elim, the history and the homes, like a page out a fairy tale."

Kaapstad, Wes-Kaap

City Lodge Hotel GrandWest

"Cape Town the place to be!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Little House

"Ons het Kirstenbosch en Groot Constantia besoek wat naby ons verblyf was, asook Houtbaai. Ons het ons kuiertjie in die Kaap terdeë geniet. Net jammer dat Eskom 'n paar plekkies vir ons onmoontlik gemaak het."

Knysna, Wes-Kaap

Lagoona Inn

"A great place to visit, especially during this time of year with the Oyster Festival and Forest Marathon taking place. Pretty busy, but a great vibe about."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cone Cottage

"Jammer ons moes terugkom Pretoria toe. My tienerseun het die Kapenaars as inhalig beskou as dit kom by verkeer. Rytoegang was nie iets wat vrylik gegee was nie. Die Kaap is pragtig."

Wildernis, Wes-Kaap

Stay Wilderness

"Wildernis is beslis 'n plek om te besoek. Ek was verras oor al die opwindende winkeltjies en eetplekke op die dorp. Die kus is absoluut pragtig."

Blad
Blad 407 - Wys 12181 tot 12210