Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Baie plekke in die omtrek vir voëlkyk: Harold Porter Botaniese Tuine, Stony Point, Kogelberg Natuurreservaat, Rooisand Bird Hide in buurtdorp Kleinmond om 'n paar te noem."
"Vir my persoonlik is Hermanus te besig en ek verkies die buitewyke, daarom het ons Onrus gekies."
"A marvellous place when it's not December with hoards of people. It was so tranquil . Lovely restaurants and friendly people. Clean and safe. A dream destination."
"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"
"So baie om te sien en te doen, ’n naweek is heeltemal te kort. Dit is egter baie besig oor naweke. Sal ons volgende uitstappie eerder in die week beplan."
"Elgin is uitstekend as 'n toeristebestemming, maar Grabouw self het min aantreklikehede vir toeriste. Baie reisplekke in die omliggende omgewing."
"Behalwe die wind is dit 'n baie interessante plek met baie versteekte aangenaamhede."
"Words cannot explain our unforgettable time we had. The place, people, wine, food is to die for. The Elephant & Barrel pub was top notch. We met such great people on the Wine Tram. Will surely recommend and revisit Franschhoek again and again and again."
"Pragtige vakansiedorp met die mooiste kuslyn. Nie veel strand- of swem-area nie, maar gerieflikste paadjies om langs die see met jou hondekinders te loop."
"Aangename wegbreek vir 'n naweek. Verskeie opsies om besig te bly of om net te ontspan."
"Beautiful winelands destination at the foothills of the beautiful Du Toitskloof."