Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

"Die beste toeriste bestemming in die wêreld!"

Grottobaai, Wes-Kaap

Starfish View

"Very quiet, safe and clean."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Berluda Farmhouse and Cottages

"Schoemanshoek net buite Oudtshoorn is 'n pragvallei en 'n uitstekende bestemming om die Klein Karoo-plaasatmosfeer te beleef."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Ek het nie veel tyd gehad om die dorp te verken nie, maar die dele wat ek gesien het, is netjies en skoon."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Sal aanbeveel dat mense hul aankope nie in Citrusdal doen; dit is geweldig besig op 'n Vrydag en Saterdag met Spar vol seisoenwerkers. Doen aankope voor die tyd. Die garage het wel 'n kiosk vir die nodige."

Kaapstad, Wes-Kaap

Horizon Bay 301

"Lieflike skoon stad met baie besienswaardighede. Áltyd lekker om te besoek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Die dorpie Beaufort-Wes gryp nie my verbeelding aan nie."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Concord Apartment

"Wonderlikste dorp in die hele wêreld."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Lagoonette

"Die beste plek om te gaan rus en te ontspan met kinders. Hartenbos is enige kind se droomvakansie-plek."

Nature's Valley, Wes-Kaap

Lazy Days

"Natures Valley is 'n bekoring."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ramasibi

"Dit bly maar ons pragtige moederstad! Selfs die verkeer het hierdie keer saamgespeel!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

de Oude Meul Guest House

"Bietjie duur, verstane, studentedorp. "

Velddrif, Wes-Kaap

Faodail Guest House

"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."

Heidelberg, Wes-Kaap

Skeiding Guest Farm

"Plattelandse gasvryheid, pragtige omgewing, baie om te sien en te doen."

Franschhoek, Wes-Kaap

10 Villefranche

"Die swaar voertuie in die hoofstraat raak nou 'n probleem."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sharon's House

"Love Kaapstad en altyd lekker om te besoek."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Some lovely wine farms, in particular Van Loveren, Graham Beck and Springfield. Saggy Stone brewery has a lovely location but a bit far out of town."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blouberg Self-Catering Apartments

"No place like Cape Town. That's why I visit The Mother City annually."

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Amelia's by the Sea

"Alles so by die see is vir my wonderlik en dan nog een met 'n uitsig en jy kan die see hoor, as jy slaap. 10 uit 10."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Cottages

"Pragtige dorp, altyd vriendelik ontvang."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Mooiste skoonste dorp in die hele land."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Peperboom

"Uitstekend. Word as een van die mees populêre toeristestede gereken."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Baie om te sien en te beleef."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Hilton Huis

"Pringlebaai is 'n uitstekende vakansiebestemming."

Prins Albert, Wes-Kaap

Acacia Cottage

"Prince Albert is ideal for a 2 or 3 night stay."

Prins Albert, Wes-Kaap

81 on Church

"Pragtige Karoodorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, lekker olyfolie, fantastiese kaas."

Grabouw, Wes-Kaap

Belfield Wines and Farm Cottages

"Die Elgin Railway Market is 'n moet om te besoek."

Blad
Blad 597 - Wys 17881 tot 17910
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang