Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Lekker "gewone" winkels, ook boekwinkels en baie goeie eetplekke. Natuurlik is die natuurskoon 'n pluspunt. Knysna se mense se vriendelik en hulpvaardig. Ek voel tuis daar."
"Fabulous quiet beaches, warm water, rock pools, hikes, lots of wildlife and local attractions."
"Stilbaai is 'n pragtige dorpie. Skoon en netjies. Die inwoners is vriendelik en ons was ook baie beïndruk met die vriendelike Afrikaanssprekende inwoners."
"Jy kan nie alles ervaar in 4 dae nie. Ons sal moet terugkeer om nog te ervaar."
"Ons het ongelukkig net deurgery en nie tyd daar spandeer vir besigtigings nie, maar dis 'n netjiese dorp en baie mooi omgewing."
"'n Plek wat baie misgekyk word vir hulle pragtige toeristebestemminge. Hier is so baie diamante wat nog ontdek moet word. Nie nodig om abroad te gaan nie!"