Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Dit was my eerste besoek aan Strandfontein en ek was aangenaam verras. Dis 'n pragtige omgewing met 'n heerlike strand om op te stap, groot branders en mooi rotse."

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Netjiese dorp. Kan sien daar is goeie bestuur en beheer."

Witsand, Wes-Kaap

Waves Of Witsand Guesthouse

"Witsand is perfectly positioned for day trips to the Karoo or Garden Route or De Hoop Nature Reserve. It has a very temperate climate, with great beaches and views. The estuary is picturesque. There are a variety of things to do so anyone's tastes can be satisfied. If you're looking for something a little quiter than Hermanus or Plettenberg Bay, but still with modern comforts, then Witsand is an excellent choice."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Raston Guest House

"Ons sal beslis Lambertsbaai weer besoek. Net teleurgesteld dat Muisbosskerm nie oop was nie, maar ons het begrip. Die Weskus Kombuis was 'n goeie tweede keuse!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Huis van 2 Oseane

"Die netheid van Struisbaai met sy goed versorgde huise is indrukwekkend."

George, Wes-Kaap

Danke Ma

"Sal graag my tassie pak en permanent daar gaan bly."

Weskus, Wes-Kaap

Affi Plaas

"Weskus is baie aangenaam en mooi."

Gansbaai, Wes-Kaap

Ons Kraal Holidays

"Huis meer in Franskraal as Gansbaai, maar wonderlik geleë. Geen see-uitsig, maar so naby die strand. Dit was 'n heerlike vakansie!"

Weskus, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"My favourite holiday destination."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wild Wind Holiday Accommodation

"Die mooiste en beste plek in die wêreld. Mense is baie vriendelik en dit is net ’n wonderlike ervaring vir min geld. Stad en strande is pragtig skoon. Daar is iets vir ieder en elk om te geniet."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Villa @ Diaz Beach

"Baie goed vir toerisme. Vermaak vir oud en jonk. Natuurskoon pragtig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Lierie Huis

"Berge en see, wat wil 'n mens nou meer hê? Elke hoek en draai maak 'n mens op jou knee staan uit dankbaarheid om 'n Suid-Afrikaner te wees. Pragtige deel van ons land laat my bewoë."

Weskus, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"Baie aangenaam, die paaie is uitstekend en goed versorg."

Strandfontein, Wes-Kaap

Strandfontein Holiday House

"Beslis die moeite werd om eendag af te tree op so 'n mooi, rustige en veilige vakansiedorp of om net vakansie te gaan hou."

Weskus, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Die blomme was mooi."

Weskus, Wes-Kaap

47onWaterkant

"Great place to spend a few nights, will be back as the West Coast never disappoints me."

Weskus, Wes-Kaap

Die Opstal

"Rustig, herinner mens oor wat eintlik belangrik is."

Weskus, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Mense is oral vriendelik en hulpvaardig. Dis nie eens te praat van die dinge om te sien en doen nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Pragtige wonderlike bestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Branders 57

"Beste vakansieplek!"

Weskus, Wes-Kaap

Lagoonside @ 77

"Die Weskus is een van die beste plekke in die land om vakansie te hou."

Weskus, Wes-Kaap

Ruanda Guest House

"Sjoe, ongelooflik mooi en te veel om te sien en te doen. Wens ons kon langer vertoef."

Strandfontein, Wes-Kaap

C Melody Selfsorg Eenhede

"Strandfontein is 'n baie mooi dorpie en ek sal enige tyd weer soontoe gaan, dis pragtig skoon en die see maak dit net meer ekstra spesiaal. Een van die mooiste Weskus-dorpies."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Natte Valleij

"Parkering is altyd 'n probleem in Stellenbosch, en die algemene veiligheid is nie meer so goed soos 'n jaar of wat gelede nie."

Blad
Blad 703 - Wys 21061 tot 21090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang