Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Ons gaan al baie jare na George- en Mosselbaai-omgewing vir vakansie. Dis werklik puik ingerig om vakansie toename te behartig en goeie diens konstant deur die jaar te bied."
Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Bastmolen Holiday Flat"Stellenbosch Sentraal is 'n baie besige area met baie aktiewe naglewe."
"Beslis 'n besoek werd. Daardie strand, en die rustigheid is werklik iets om te beleef."
"As jy die dorp en sy mense wil leer ken, maak ‘n punt daarvan om Saterdagoggend, 7:00, die parkrun by die sportveld by te woon. Dis die moeite werd! Daar is ook geleentheid vir goedwilligheid."
"Awesome vir iemand wat van rustigheid hou. En jy is naby alles, lieflikste wynplase asook ander mooi plekkies. Fryers Cove, The Cabin is gunsteling eetplekke. Kommetjie by Strandfontein is ook net 7 km weg en ook 'n heerlike eetplek."
"Ons familie het geskiedenis daar so dit het 'n dieper betekenis as vir die normale toeris. "
"Fantastiese dorp, geniet die rustigheid en die voorreg om tot laat aande in die strate te kan loop. "