Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.
"Goeie toeristebestemming. Restaurant op Navel Hill is fantasties en drawwers kan lekker bulte oefen."
"The location is central to all the major attractions within the city. Close to all the major malls and shops. "
"Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town."
"Maak seker jy kry wat jy nodig het vooraf, Clarens is relatief duur. Vleis is nogal goedkoop."
"Het opknapping, liefde en reklame nodig. Baie potensiaal om te groei as 'n toeriste-aantreklikheid. Net een restaurant beskikbaar - meer opsies sal lekker wees."
"Uitsonderlike natuurskoon tussen vriendelike mense. Ons het ook baie veilig gevoel. "
"Eclectic, friendly, interesting destination. Definitely worth a visit - but I would suggest a bit longer than one night! I definitely would like to go back an experience more."
"Was ons eerste besoek en was aangenaam verras met al die oulike winkels en slaghuis."
"Clarens is een van die min oorblywende bestemmings wat nog nie geheel en al gekommersialiseer is nie. Ongelukkig het die Ugly Duckling franchise wat volop in die Midlands is, ook in Clarens kop uitgesteek, en bederf beslis die atmosfeer van hierdie juweel van 'n bestemming met al sy tuisnywerhede, interessante winkels en kunsgalerye."
"Clarens is 'n pragtige dorpie met al die kunswinkels en lekker eetplekke. Dit is beslis die moeite werd om Clarens te besoek."
"Sal weer én weer én nog 'n keer daar wil kuier! 'n Plek waar jy baie mense ontmoet en nuwe vriende bou!"