Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Danabaai, Tuinroete

Garden Route Self-catering

"Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Bayview Bliss Castleton 19B

"Dit is 'n pragtige toeriste-attraksie ."

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Wildernis is pragtige vakansiebestemming."

Stilbaai-Oos, Tuinroete

Osler Place Self-Catering

"Hierdie plek is beslis aan te bevele vir enige vakansieganger."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Ons love Mosselbaai dit is een van die mooiste dorpe."

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Te veel om te sien en te doen in 'n kort tydjie - sal weer terug wees."

Knysna, Tuinroete

Under Milkwood Chalets

"Pragtige bestemming om te besoek."

Wildernis, Tuinroete

Fairy Knowe Hotel

"Dit is 'n baie rustige dorp, mense ook baie vriendelik. Dit is 'n goeie plek om jou moeë liggaam te rus. Ons sal terugkom."

Tergniet, Tuinroete

See en Berg Rusplek

"Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie."

Wildernis, Tuinroete

ANEW Resort Wilderness

"So baie verborge paadjies wat wag om verken te word. Wildernis doen sy naam gestand."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Stress reliever."

Costa Sarda, Tuinroete

Blue Fern of Knysna

"Netjiese, veilige buurt en baie sentraal geleë."

Heatherlands, Tuinroete

Rozenhof Gaste Eenhede

"Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleë naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou."

Stilbaai-Oos, Tuinroete

Sitterus

"'n Pragtige dorp en omgewing met foto mooi rivier en see tonele. Vriendelike, bedagsame inwoners. Beslis die entjie se ry vanaf die N2 werd!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Oudtshoorn het baie om te bied vir toeriste. Dis 'n pragtige area en die natuurskoon is asemrowend. Die dorp is baie skoon en al die mense is baie vriendelik."

Hartenbos, Tuinroete

Dolfyn 302

"Die beste in die land. My hart se punt. "

Hartenbos, Tuinroete

29 @ Weenen

"Skoon, netjies, vriendelik."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oasis Shanti Backpackers

"Dit is seker een van die skoonste, vriendelikste dorpe in ons land, ons sal enige tyd terug gaan daarheen."

George, Tuinroete

Oakhurst Hotel

"Mooi plek met goeie gholfbane."

Danabaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Baie mooi en 'n moet-sien."

Heidelberg, Tuinroete

Buckhouse Elegant Village Apartment

"Good little town with lots of places to see."

Danabaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Verlore skat. Almal ry net verby, regtig pragtig."

George, Tuinroete

Willow Cottage

"Great for golfers; transport museum worth a visit; power car trip."

Blad
Blad 221 - Wys 6601 tot 6630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang