Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"Heerlike Karoo-atmosfeer in die dorp en vriendelike mense. Allervreeslikste lekkerste kos by die restaurant geniet! Ongelooflike sterre snags. Heelwat om te sien rondom die dorpie, maar hier is alles oor rus en vrede en lafenis vir jou siel."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek."

Prins Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Lekker dorpie!"

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Ons het glad nie die area verken nie, net oorgeslaap! Baie netjiese vulstasie."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Dis 'n baie klein dorpie maar mooi en skoon!"

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Enjoyed valley of desolation."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Gaan eet gerus by Mana Restaurant, dit is die moeite werd."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Pragtige ou huise, geboue en kerke."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"It is a great midway point to overnight between Cape Town and Gauteng. The Engen Centre on the N1 at the entrance to the town is a good place to refuel and get a bite to eat."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Goeie plek om oor te slaap halfpad tussen die Kaap en Gauteng met baie blyplekke om van te kies."

Graaff-Reinet, Karoo

Eenzaamheid Holiday Farm

"Ek dink net dat mens tyd moet maak om met die plaaslike mense te praat en uit te vind waar die goeie plekke is om te besoek."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Tensy jy belangstel in wat gebeur het met die Laingsburgvloed kan ek nie sien dat Laingsburg as toerismebestemming bemark word nie."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Gariepdam is nie regtig vir my 'n toeristebestemming, meer net 'n oornagpunt."

Willowmore, Karoo

Duiwekloof Lodge

"Goeie ligging vir besoek aan nabygeleë toeriste-aantreklikhede."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Good halfway stop for people travelling from Cape Town to Gauteng."

Joubertina, Karoo

Mount Africa

"Joubertina is a little gem in the Eastern Cape. Quieter route than the N2, and is amazing to pass through all the fruit farms."

Carnarvon, Karoo

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse

"Mooi Karoo dorpie, maar bietjie warm vir my vir vakansie hou."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Oulike dorp."

Beaufort-Wes, Karoo

Olive Grove Guest Farm

"Niks, behalwe vir Dr. Chris Barnard Museum."

Beaufort-Wes, Karoo

Karopa Self-catering

"Mooi omgewing en lekker vir oorslaap of 'n dag of twee vertoef om die omgewing te verken."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Goeie middeweg tussen Kaap en Johannesburg. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Cool place to break a long journey and to chill."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Aangenaam verras deur die dorpie. Beter as baie van die klein dorpies wat baie meer publisiteit kry."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Interesting place need to return and discover more of this hidden gem."

Middelburg, Karoo

Karoo Country Inn Hotel

"Die vroeëre mooi Karoo dorpie is nou ongelukkig afgerem en onversorgd."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"I loved the dam and the run around the dam."

Blad
Blad 202 - Wys 6031 tot 6060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang