Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Approach to town a disappointing roadside mess of paper, plastic bags, bottles and cans. Otherwise an interesting small town."
"Agulhas is absolutely beautiful. The different colours of the two oceans are clearly visible. It's an amazing site to see."
"Gratis trekkerritte as jy Cape Dry Fruit besoek op ’n Saterdag- of Sondagoggend om 11:00."
"Mosselbaai is altyd 'n wenner, kan nie wag tot my volgende besoek nie. Naby genoeg aan Swellendam vir 'n vinnige wegbreeknaweek, asook langer vakansies."
"Clainwilliam is ’n pragtige dorpie en daar is ook baie geskiedenis. Rooibotee is groot daar."
"Ons het Kleinmond baie geniet. My dogtertjie het die strandmeer en see baie geniet. Ons het ook by Rooisand gaan stap voëls gekyk en wilde perde gesoek. Dis 'n rustige dorpie atmosfeer met selfs staproetes langs die rotse af ook. Sal vir seker weer Kleinmond besoek."
"Not much to do besides the flood museum (we arrived too late to visit) and only two fast food joints available for dinner. But a perfect stop over/in and out town if on a long road trip!"
"Such a beautiful little town, and extremely tidy and neat. We attended a Golf Day at the Montagu Golf Club, and the people were just so friendly and well mannered. Wish we could have stayed longer."
"Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms."
"Unieke karakter, eie aan Namakwaland. Toewyding en toeriste fokus, om slegs ’n paar te noem. Van ’n pienk winkel, ’n mooiste en geskiedkundige kwekery, tot ’n lodge met eienaars wat die passie het om Vanrhynsdorp die beste te verteenwoordig. Die dorp is ’n trotse toeristebestemming."
"Sedgefield se besigheidssentrum kan dit bekostig om uit te brei of op te gradeer na meer moderne winkels toe. Die Pick n Pay en veral die Spar dra by tot die versekerde goeie standaarde, maar baie van die klein winkeltjies soos die selfoonwinkeltjies gaan onder. Dit doen ’n oneer aan Sedgefield se beeld met hul onprofessionele behandeling van veral vakansie-kliënte se probleme."
"Ons geniet Stilbaai, dit is een van die plekke waarheen ons elke jaar sal teruggaan. Die mense is baie vriendelik."
"The wind can get to you, but the quiet beaches and stunning beauty are magnificent and worth a visit."